Spring na inhoud

Antwoorde op Bybelvrae

Wat leer die Bybel werklik? Kies ’n vraag uit een van die onderwerpe hieronder.

Het enigiemand God al ooit gesien?

Weerspreek die Bybel homself wanneer dit op een plek sê dat ‘geen mens God ooit gesien het nie’ en op ’n ander plek sê dat Moses “die God van Israel gesien” het?

Het enigiemand God al ooit gesien?

Weerspreek die Bybel homself wanneer dit op een plek sê dat ‘geen mens God ooit gesien het nie’ en op ’n ander plek sê dat Moses “die God van Israel gesien” het?

Die Bybel

Geloof en aanbidding

Studeer die Bybel saam met Jehovah se Getuies

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Die Bybel gee antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.

Vra om besoek te word

Bespreek ’n Bybelvraag of vind meer uit oor Jehovah se Getuies.