Algemene vrae oor Jehovah se Getuies

Help Jehovah se Getuies met noodleniging?

Vind uit hoe ons praktiese noodleniging aan medegelowiges sowel as ander verleen.

Help Jehovah se Getuies met noodleniging?

Vind uit hoe ons praktiese noodleniging aan medegelowiges sowel as ander verleen.

Waarom het Jehovah se Getuies party van hulle oortuigings verander?

Aanpassings moet ons nie verbaas nie. God se aanbidders in Bybeltye moes ook ’n paar keer hulle beskouings verander.

Het Jehovah se Getuies vrouepredikers?

Watter rol speel vroue in die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies?

Wat glo Jehovah se Getuies?

Hier is ’n opsomming van 15 van ons basiese oortuigings.

Glo Jehovah se Getuies in Jesus?

Vind uit waarom geloof in Jesus noodsaaklik is vir ware Christene.

Glo Jehovah se Getuies dat hulle die enigste ware godsdiens is?

Het Jesus gesê dat daar baie paaie is wat na redding lei?

Glo Jehovah se Getuies dat hulle die enigstes is wat gered sal word?

Die Bybel verduidelik wie die geleentheid sal hê om gered te word.

Is Jehovah se Getuies verdraagsaam teenoor ander godsdienste?

Vind uit hoe verdraagsaamheid ware Christene identifiseer.

Waarom aanvaar Jehovah se Getuies nie bloedoortappings nie?

Daar is baie wanopvattings oor Jehovah se Getuies en bloedoortappings. Vind uit wat ons werklik hieroor glo.

Is Jehovah se Getuies gekant teen inenting?

Twee Bybelwaarhede wat help om persoonlike besluite te maak oor immunisering.

Glo Jehovah se Getuies aan die skeppingsleer?

Het jy geweet dat party idees wat op die skeppingsleer gebaseer is, in werklikheid met die Bybel bots?

Hoe beskou Jehovah se Getuies die wetenskap?

Stem hulle oortuigings ooreen met wetenskaplike bevindings?

Glo Jehovah se Getuies aan die Ou Testament?

Is dele van die Bybel verouderd? Vind uit hoe Christene by relevante geskiedenis en praktiese raad in die Hebreeuse Geskrifte kan baat vind.

Waarom het Jehovah se Getuies party van hulle oortuigings verander?

Aanpassings moet ons nie verbaas nie. God se aanbidders in Bybeltye moes ook ’n paar keer hulle beskouings verander.

Waarom gebruik Jehovah se Getuies nie die kruis in aanbidding nie?

Hoewel ons Christene is, gebruik ons nie die kruis in ons aanbidding nie. Waarom nie?

Beoefen Jehovah se Getuies geloofsvermenging?

Watter Bybelleringe help hulle om hierdie vraag te beantwoord?

Hoe gebruik Jehovah se Getuies donasies?

Gebruik Getuies donasies om ryk te word?

Waarom word hulle Jehovah se Getuies genoem?

Vind uit waar die naam Jehovah se Getuies vandaan kom.

Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

Vind uit hoe ons statistieke saamstel op grond van die aantal Getuies.

Wie was die stigter van Jehovah se Getuies?

Vind uit waarom Charles Taze Russell nie die stigter van ’n nuwe godsdiens was nie.

Hoe word die werk van Jehovah se Getuies gefinansier?

Ons gebruik nie die metodes wat deur baie kerke gebruik word nie.

Hef Jehovah se Getuies tiendes?

Word daar van Jehovah se Getuies vereis om ’n spesifieke bedrag by te dra?

Het Jehovah se Getuies geestelikes wat betaal word?

Is daar ’n onderskeid tussen geestelikes en leke? Wie is geordende bedienaars?

Het Jehovah se Getuies vrouepredikers?

Watter rol speel vroue in die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies?

Hoe word die gemeentes van Jehovah se Getuies georganiseer?

Vind uit hoe ons leiding en instruksies deur middel van hierdie reëling ontvang.

Wat is die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies?

Is die lede daarvan die leiers van ons organisasie?

Wat is die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap?

Hoe hou dit verband met die werk van Jehovah se Getuies?

Waarom reageer Jehovah se Getuies nie altyd wanneer hulle beskuldig word nie?

Wanneer Jehovah se Getuies beskuldigings en navrae hanteer, volg hulle Bybelbeginsels na deur te probeer onderskei of dit ‘’n tyd is om stil te bly’ of ‘’n tyd is om te praat’.—Prediker 3:7.

Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?

Vind uit wat Jesus vir sy eerste dissipels gesê het om te doen.

Waarom besoek Jehovah se Getuies mense wat reeds hulle eie godsdiens het?

Wat beweeg ons om mense te besoek wat reeds hulle eie godsdiens het?

Plaas Jehovah se Getuies druk op mense om van godsdiens te verander?

Is die openbare predikingswerk van Jehovah se Getuies proselitisme? Probeer hulle ander dwing om van godsdiens te verander?

Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?

Jy kan enige Bybelvertaling gebruik wanneer jy die Bybel gratis met Jehovah se Getuies studeer. Jy kan gerus jou hele gesin, ander familielede of enige vriende nooi om by jou Bybelstudie in te sit.

Doen Jehovah se Getuies sendingwerk?

Wie doen sendingwerk, en waarom? Ontvang enigiemand spesiale opleiding vir hierdie werk?

Het Jehovah se Getuies vrouepredikers?

Watter rol speel vroue in die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies?

Waarom noem Jehovah se Getuies hulle vergaderplek nie ’n kerk nie?

Vind uit waar die term “Koninkryksaal van Jehovah se Getuies” ontstaan het en waarom ons dit gebruik.

Waarom gebruik Jehovah se Getuies nie die kruis in aanbidding nie?

Hoewel ons Christene is, gebruik ons nie die kruis in ons aanbidding nie. Waarom nie?

Waarom verskil die manier waarop Jehovah se Getuies die Here se Aandmaal herdenk, van hoe ander godsdienste dit doen?

Die Herdenking van Christus se dood, of die Nagmaal, is vir Jehovah se Getuies die belangrikste geleentheid. Kyk na wat die Bybel oor hierdie geleentheid sê.

Beoefen Jehovah se Getuies geloofsvermenging?

Watter Bybelleringe help hulle om hierdie vraag te beantwoord?

Het Jehovah se Getuies hulle eie Bybel?

As jy ’n verskeidenheid van Bybelvertalings gebruik, kan dit jou studie van die Bybel verbeter. Drie uitsonderlike aspekte maak die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif die moeite werd om in jou studie te gebruik.

Is die Nuwe Wêreld-vertaling akkuraat?

Waarom verskil die Nuwe Wêreld-vertaling van baie ander vertalings?

Glo Jehovah se Getuies aan die Ou Testament?

Is dele van die Bybel verouderd? Vind uit hoe Christene by relevante geskiedenis en praktiese raad in die Hebreeuse Geskrifte kan baat vind.

Waarom bly Jehovah se Getuies polities neutraal?

Is hulle ’n bedreiging vir landsveiligheid?

Hoekom kies Jehovah se Getuies om nie deel te neem aan nasionalistiese seremonies nie?

Kies hulle kant wanneer dit kom by maatskaplike of politieke sake?

Waarom neem Jehovah se Getuies nie deel aan oorloë nie?

Wêreldwyd neem Jehovah se Getuies nie aan oorlog deel nie. Vind uit waarom ons hierdie standpunt inneem.

Help Jehovah se Getuies met noodleniging?

Vind uit hoe ons praktiese noodleniging aan medegelowiges sowel as ander verleen.

Aanvaar Jehovah se Getuies mediese behandeling?

Party mense dink dat Jehovah se Getuies alle mediese sorg verwerp. Is dit waar?

Is Jehovah se Getuies gekant teen inenting?

Twee Bybelwaarhede wat help om persoonlike besluite te maak oor immunisering.

Waarom aanvaar Jehovah se Getuies nie bloedoortappings nie?

Daar is baie wanopvattings oor Jehovah se Getuies en bloedoortappings. Vind uit wat ons werklik hieroor glo.

Hoe beskou Jehovah se Getuies opvoeding?

Watter beginsels hou Jehovah se Getuies in gedagte wanneer hulle besluite neem oor sekulêre opvoeding?

Forseer Jehovah se Getuies hulle kinders om ook Jehovah se Getuies te word?

Net soos ander ouers, wil Jehovah se Getuies die beste vir hulle kinders hê. Hulle leer hulle kinders wat hulle dink goed vir hulle sal wees.

Breek Jehovah se Getuies gesinne op?

Jehovah se Getuies word soms daarvan beskuldig dat hulle gesinne opbreek. Maar veroorsaak die Getuies werklik onenigheid?

Het Jehovah se Getuies reëls vir paartjies wat wil uitgaan?

Is dit net ’n vorm van vermaak om met iemand uit te gaan, of is dit ’n ernstiger saak?

Hoe beskou Jehovah se Getuies egskeiding?

Voorsien Getuies hulp aan paartjies met huweliksprobleme? Moet gemeentelike ouer manne die egskeiding van ’n Getuie goedkeur?

Verbied Jehovah se Getuies sekere rolprente, boeke of liedjies?

Watter basiese beginsels moet ’n Christen oorweeg wanneer hy vermaak kies?

Hoekom vier Jehovah se Getuies nie sekere vakansiedae nie?

Kyk na vier belangrike vrae oor Jehovah se Getuies en vakansiedae.

Waarom vier Jehovah se Getuies nie Kersfees nie?

Baie mense vier Kersfees al weet hulle wat die oorsprong daarvan is. Vind uit waarom Jehovah se Getuies dit nie vier nie.

Waarom vier Jehovah se Getuies nie Paasfees nie?

Die meeste mense beskou Paasfees as ’n Christelike viering. Waarom vier Jehovah se Getuies dit nie?

Waarom vier Jehovah se Getuies nie verjaarsdae nie?

Kyk na vier aspekte van verjaarsdagvierings wat toon waarom dit God mishaag.

Wat gebeur by ’n troue van Jehovah se Getuies?

Omstandighede kan verskil, maar een belangrike aspek bly dieselfde.

Waarom verskil die manier waarop Jehovah se Getuies die Here se Aandmaal herdenk, van hoe ander godsdienste dit doen?

Die Herdenking van Christus se dood, of die Nagmaal, is vir Jehovah se Getuies die belangrikste geleentheid. Kyk na wat die Bybel oor hierdie geleentheid sê.

Hoe beskou Jehovah se Getuies begrafnisse?

Die besluite wat Getuies aangaande begrafnisse maak, word deur diepe oortuigings oor die dood beïnvloed. Watter beginsels rig hulle besluite?

Is Jehovah se Getuies Christene?

Kyk na ’n paar redes hoekom ons Christene is en hoe ons verskil van ander godsdiensgroepe wat Christen genoem word.

Is Jehovah se Getuies Protestante?

Twee feite onderskei Jehovah se Getuies van ander nie-Katolieke godsdienste wat ook Christene genoem word.

Is Jehovah se Getuies ’n Amerikaanse sekte?

Kyk na vier feite oor hierdie internasionale organisasie.

Is Jehovah se Getuies Sioniste?

Ons baseer ons opvattings op die Bybel, wat geen etniese groep bo ’n ander verhef nie.

Is Jehovah se Getuies ’n kultus?

Vergelyk twee algemene beskouings oor kultusse met die feite oor Jehovah se Getuies.

Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

Vind uit hoe ons statistieke saamstel op grond van die aantal Getuies.

Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?

Matteus 28:19, 20 identifiseer drie stappe.

Word daar van my verwag om een van Jehovah se Getuies te word as ek die Bybel saam met hulle studeer?

Jehovah se Getuies studeer die Bybel gratis met miljoene mense regoor die wêreld. Maar moet jy een van Jehovah se Getuies word as jy die Bybel saam met ons studeer?

Kan iemand kies om nie meer een van Jehovah se Getuies te wees nie?

Daar is twee maniere waarop ’n persoon dit kan doen.

Verstoot Jehovah se Getuies mense wat voorheen aan hulle godsdiens behoort het?

Soms is uitsetting nodig, en dit kan iemand help om na die gemeente terug te keer.