Spring na inhoud

Swaarkry

Hoekom soveel swaarkry?

Is God verantwoordelik vir ons lyding?

Lyding kan enigiemand tref—selfs diegene wat God se guns geniet. Waarom?

Veroorsaak die Duiwel alle lyding?

Die Bybel openbaar wat die bron van menselyding is.

Wat sê die Bybel oor natuurrampe?

Is natuurrampe ’n straf van God? Help God slagoffers van natuurrampe?

Wat sê die Bybel oor pandemies?

Party mense sê dat God pandemies en ander siektes gebruik om mense vandag te straf. Maar hierdie gedagte word nie deur die Bybel ondersteun nie.

Waarom het God die Nazi-slagting toegelaat?

Baie vra waarom ’n liefdevolle God soveel lyding toelaat. Die Bybel voorsien bevredigende antwoorde!

Wêreldvrede—Waarom is dit so moeilik om te verkry?

Mensepogings om wêreldvrede tot stand te bring, het gefaal. Kyk na etlike redes waarom.

Hanteer moeilike tye

Jy kan woorde van vertroosting in die Bybel vind

Bybelverse het al baie mense vertroos wat met moeilike situasies en emosies sukkel.

Kan die Bybel my help as ek terneergedruk is?

Daar is drie dinge wat God mildelik voorsien om terneergedrukte mense te help.

Hoe kan die Bybel my help as ek daaraan dink om selfmoord te pleeg?

Watter praktiese raad gee die Bybel vir iemand wat wil sterf?

Kan die Bybel my help as ek aan ’n chroniese siekte ly?

Ja! Vind uit watter drie stappe jou kan help om ’n chroniese siekte te verduur.

Wat sê die Bybel oor genadedood?

Sê nou ’n persoon is terminaal siek? Moet jy alles probeer doen om jou lewe te verleng?

’n Einde aan swaarkry

Wat sal God se Koninkryk tot stand bring?

Vind uit wat jy kan verwag wanneer God se regering oor die aarde heers.

Waar kan ek hoop vind?

’n Betroubare bron kan jou lewe nou verbeter en jou hoop vir die toekoms gee.