Wat is nuut?

2024-05-17

HOU AAN WAAK!

Wat het van ordentlikheid geword? – Wat sê die Bybel?

Ordentlikheid het ’n laagtepunt bereik. Die Bybel verduidelik hoekom en voorsien ’n betroubare gids vir ordentlike spraak en gedrag.

2024-05-06

WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE

Jehovah is ons Vader

Jehovah wil hê dat ons hom as ’n vader moet sien.

2024-05-02

BROADCASTING-LIEDJIES

’n Plek wat aan u eer sal bring

Dit is vir ons ’n groot voorreg om ’n plek aan Jehovah toe te wy waarin sy groot naam verheerlik sal word

2024-05-01

DIE WAGTORING

Reg en verkeerd – ’n Gids wat jy kan vertrou

Vind uit hoe om besluite te maak wat tot die beste toekoms vir jou en jou gesin sal lei.

2024-04-29

NOG ONDERWERPE

Vrouens se veiligheid – Die Bybel se beskouing

Die veiligheid van vrouens maak vir God saak. Vind uit hoekom hy vir hulle omgee en wat hy sal doen oor die mishandeling teenoor hulle.

2024-04-25

JONGMENSE VRA

Om met iemand uit te gaan – Deel 3: Moet ons opbreek?

Moet jy in ’n verhouding bly as jy twyfelgedagtes het? Hierdie artikel kan jou help om ’n besluit te maak.

2024-04-22

BROADCASTING-LIEDJIES

“Goeie nuus”! (Byeenkomsliedjie vir 2024)

Vanaf die eerste eeu tot in ons dag het mense met vreugde die goeie nuus verkondig. Hierdie werk is baie groter as enige een van ons. Dit word deur Jesus self gerig en deur die engele ondersteun.

2024-04-19

HOU AAN WAAK!

Wanneer sal mense ophou veg? – Wat sê die Bybel?

Binnekort sal alle oorlog tot ’n einde kom. Die Bybel verduidelik hoe dit sal gebeur.

2024-04-18

LEWENSVERHALE

Håkan Davidsson: Ek ondersteun die verspreiding van Bybelwaarheid

Håkan het geestelike doelwitte in Jehovah se diens gestel, in plaas daarvan om soos ander jongmense net ’n lekker tyd te wil hê. Nou, meer as 50 jaar later, het hy die voorreg om vir homself te sien hoe die goeie nuus mense van elke nasie en stam en taal bereik.