Spring na inhoud

Die Bybel

Oorsprong en betroubaarheid

Wat is die Bybel?

Begin ’n fassinerende reis in die bladsye van die Bybel, en ontdek die boodskap van God.

Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?

Let op wat die Bybel oor homself sê.

Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Baie Bybelskrywers het God die erkenning gegee vir wat hulle geskryf het. Waarom?

Het Moses die Bybel geskryf?

Moses was een van die Bybelskrywers. Hoeveel mense het die Bybel geskryf?

Kan enigiemand weet wie werklik die Bybel geskryf het?

Bybelskrywers verklaar dat God hulle gerig het en dat hy die Outeur is. Hoe kan ons glo wat geskryf is?

Is die Bybel verander?

Aangesien die Bybel so ’n ou boek is, hoe kan ons dan seker wees dat die boodskap in die Bybel nog akkuraat is?

Wanneer het God die heelal begin skep?

Om dit te beantwoord, moet daar gekyk word na hoe die woorde “begin” en “dag” in Genesis gebruik word.

Stem die wetenskap met die Bybel ooreen?

Is daar wetenskaplike foute in die Bybel?

Leer die Bybel dat die aarde plat is?

Is hierdie eeue-oue boek akkuraat?

Is die Bybel die witman se boek?

Waar was die Bybelskrywers gebore; uit watter wêrelddeel het hulle gekom?

Wanneer is die verslae oor Jesus geskryf?

Hoeveel tyd het verloop tussen Jesus se dood en die tyd toe die Evangelies geskryf is?

Lees en verstaan die Bybel

Wat is die sleutels om die Bybel te verstaan?

Jy kan die kosbare boodskap in die Bybel verstaan.

Is daar teenstrydighede in die Bybel?

Ondersoek ’n paar skynbare teenstrydighede in die Bybel en die beginsels wat jy kan toepas om die betekenis duidelik te maak.

Wie of wat is die Woord van God?

Hierdie term wat in die Bybel gebruik word, het meer as een betekenis.

Wat beteken “oog vir oog”?

Het die wet “oog vir oog” mense die reg gegee om self wraak te neem?

Wat is die Tien Gebooie van God?

Aan wie is dit gegee? Moet Christene dit onderhou?

Wat beteken dit om ’n “Goeie Samaritaan” te wees?

Jesus het op ’n uitstekende manier hierdie storie gebruik om mense te leer hoe om ander te behandel, maak nie saak wat hulle agtergrond, ras of nasionaliteit is nie.

Wat is die Tora?

Wie het dit geskryf? Is die wette daarin vir ewig van toepassing?

Profesieë en simboliek

Wat is ’n profesie?

Voorspel alle geïnspireerde profesieë die toekoms? Nie altyd nie.

Watter betekenis het getalle in die Bybel? Is numerologie skriftuurlik?

Kyk na ’n paar voorbeelde van die simboliese betekenis van getalle in die Bybel, en vind uit hoe dit van numerologie verskil.

Wat toon Bybelchronologie oor die jaar 1914?

Die profesie oor die “sewe tye” in Daniël hoofstuk 4 dui op ’n kritieke tyd vir menseheersers.

Die boek Openbaring—Wat beteken dit?

Die boek sê dat diegene wat die boodskap lees, verstaan en toepas gelukkig sal wees omdat hulle dit gedoen het.

Wie of wat is “die Alfa en die Omega”?

Hoekom is hierdie titel gepas?

Wat is die Nuwe Jerusalem?

Hoe raak hierdie unieke stad jou?

Wat is die wilde dier met sewe koppe van Openbaring hoofstuk 13?

Die wilde dier het gesag, krag en ’n troon. Wat anders wys Bybelprofesieë?

Wat is die skarlakenkleurige dier in Openbaring 17?

Ses sleutels om hierdie monsteragtige wilde dier te identifiseer.

Wat beteken 666?

Die Bybel wys wat die getal 666 en die merk van die wilde dier beteken.

Wat is Babilon die Grote?

Die Bybel sê dat dit ’n prostituut sowel as ’n stad is.

Wat is die poel van vuur? Is dit dieselfde as die hel of Gehenna?

Jesus het “die sleutels van die hel”, maar het hy ’n sleutel tot die poel van vuur?

Wie was die ryk man en wie was Lasarus?

Beteken Jesus se illustrasie dat goeie mense hemel toe gaan en dat slegte mense in die helse vuur gestraf word?

Einde van die wêreld

Wat is die teken van “die laaste dae”, of “die eindtyd”?

Die Bybel het voorspel dat daar baie dinge sou wees wat saam die laaste dae sou identifiseer.

Het die Bybel voorspel hoe mense vandag sou dink en optree?

Die Bybel het voorspel dat daar ’n negatiewe verandering in mense sou wees.

Wat is die groot verdrukking?

Profesieë oor die laaste dae voorspel die ergste tydperk van probleme vir die mensdom. Wat kan ons verwag?

Wat is die oorlog van Armageddon?

Die woord Armageddon kom slegs een keer in die Bybel voor, maar die oorlog waarna dit verwys, word deurgaans in die Skrif bespreek.

Sal die aarde vernietig word?

Wat die Bybel sê, sal jou dalk verbaas.

Wanneer sal die wêreld tot ’n einde kom?

Gee die Bybel ’n spesifieke tyd?

Wat sal God se Koninkryk tot stand bring?

Vind uit wat jy kan verwag wanneer God se regering oor die aarde heers.

Mense, plekke en dinge

Vroue in die Bybel – Wat kan ons by hulle leer?

Sien die verskil tussen ’n paar goeie vroue in die Bybel en ander wat sleg en goddeloos was.

Is Maria die moeder van God?

Die Heilige Skrif en die geskiedenis van die Christelike geloof gee ’n duidelike antwoord op hierdie vraag.

Die Maagd Maria​ – Wat sê die Bybel oor haar?

Party beweer dat Jesus se geboorte die Onbevlekte Ontvangenis was. Ondersteun die Bybel hierdie leerstelling?

Wie was Johannes die Doper?

Sy profetiese boodskap het die harte van baie Jode voorberei om die beloofde Messias te identifiseer.

Wie was Maria Magdalena?

Party algemene dinge wat mense oor haar glo, staan nie in die Bybel nie.

Wie was die “drie wyse manne”? Het hulle die “ster” van Betlehem gevolg?

Baie uitdrukkings wat gewild is gedurende Kersfees, staan eintlik glad nie in die Bybel nie.

Wat sê die Bybel oor Daniël?

God het hom visioene gegee oor dinge wat ons nou sien gebeur.

Wie was Kain se vrou?

Die Bybel gee ’n bevredigende antwoord op hierdie vraag.

Die verhaal van Noag en die groot Vloed – Is dit net ’n mite?

Die Bybel sê dat God een keer ’n groot Vloed veroorsaak het om goddelose mense te vernietig. Watter feite gee die Bybel om dit te ondersteun?

Wat is die verbondsark?

God het die eertydse Israeliete beveel om hierdie voorwerp te bou. Watter doel sou dit dien?

Is die Lykkleed van Turyn Jesus se grafdoek?

Drie belangrike feite oor die Lykkleed wat jou sal help om antwoorde te kry.

Wat sê die Bybel oor dinosourusse?

Stem dit met die wetenskap ooreen?

Het God evolusie gebruik om verskillende lewende dinge te skep?

Wetenskaplikes het gesien dat daar verskeidenheid binne elke soort lewensvorm is, en niks in die Bybel weerspreek dit nie.

Praktiese waarde

Kan die Bybel my help om ’n gelukkige gesinslewe te geniet?

Wyse raad uit die Bybel het reeds miljoene mans en vroue gehelp om ’n gelukkige gesinslewe te geniet.

Wat sê die Bybel oor vriendskap?

Goeie vriende bring die beste uit in mekaar en kan maak dat ons beter mense word. Wees versigtig wanneer jy jou vriende kies!

Wat is die Goue Reël?

Toe Jesus die Goue Reël gegee het, het hy nie net gepraat oor hoe ’n persoon oor die algemeen mense moet behandel nie, maar selfs hoe ’n persoon sy vyande moet behandel.

Wat beteken dit “om julle vyande lief te hê”?

Jesus se eenvoudige maar belangrike woorde kan baie moeilik wees om toe te pas.

Hoe kan ek goeie besluite maak?

Ses wenke wat op Bybelbeginsels gebaseer is, kan jou help om wysheid en begrip te verkry.

Waar kan ek hoop vind?

’n Betroubare bron kan jou lewe nou verbeter en jou hoop vir die toekoms gee.

Is geld die wortel van alle kwaad?

Die algemene uitdrukking “geld is die wortel van alle kwaad” is ’n onvolledige aanhaling uit die Bybel.

Geldprobleme en skuld—Kan die Bybel help?

Geld kan nie geluk koop nie, maar vier Bybelbeginsels kan jou met jou finansies help.

Kan die Bybel my help as ek aan ’n chroniese siekte ly?

Ja! Vind uit watter drie stappe jou kan help om ’n chroniese siekte te verduur.

Wat sê die Bybel oor wraak?

Die Bybel gee raad wat baie mense gehelp het om nie wraak te wil neem nie.

Wat sê die Bybel oor woede?

Is daar soms goeie rede om kwaad te wees? Wat moet jy doen as jy kwaad word?

Kan die Bybel my help as ek terneergedruk is?

Daar is drie dinge wat God mildelik voorsien om terneergedrukte mense te help.

Kan godsdiens, God of die Bybel jou help om gelukkiger te wees met jou lewe?

Vind uit hoe ’n vriendskap met God jou lewe nou en in die toekoms kan verbeter.

Wat sê die Bybel oor liefde vir jouself?

Jesus het gesê: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Wat het hy bedoel?