Spring na inhoud

Lewenstyl en goeie standaarde

Die huwelik en die gesin

Kan die Bybel my help om ’n gelukkige gesinslewe te geniet?

Wyse raad uit die Bybel het reeds miljoene mans en vroue gehelp om ’n gelukkige gesinslewe te geniet.

Wat sê die Bybel oor die huwelik?

Die waarhede in die Bybel kan paartjies help om probleme te vermy of te oorkom.

Wat sê die Bybel oor saambly sonder om te trou?

God se instruksies sê vir ons hoe om suksesvolle verhoudings in die gesin te hê, en sy standaarde bevoordeel altyd diegene wat dit volg.

Sê die Bybel iets oor huwelike tussen mense van dieselfde geslag?

Die Insteller van die huwelik weet ongetwyfeld die beste hoe om ’n permanente en gelukkige band te smee.

Laat die Bybel egskeiding toe?

Vind uit wat God toelaat en wat hy haat.

Is poligamie aanvaarbaar?

Het die idee by God ontstaan? Kyk na wat die Bybel oor poligamie sê.

Wat sê die Bybel oor gemengde huwelike?

Kyk na ’n paar Bybelbeginsels wat verband hou met rassegelykheid en gemengde huwelike.

Wat beteken dit om ‘jou vader en moeder te eer’?

Dit sal jou dalk verbaas om uit te vind wat hierdie gebod nie beteken nie.

Wat sê die Bybel oor die versorging van bejaarde ouers?

Die Bybel gee voorbeelde van mans en vrouens wat dit gedoen het. Dit gee ook praktiese raad vir mense wat bejaardes versorg.

Seks

Wat sê die Bybel oor homoseksualiteit?

Hoe beskou God homoseksuele dade? Kan iemand wat tot dieselfde geslag aangetrokke is, God behaag?

Wat sê die Bybel oor pornografie en kuberseks?

Seksgeoriënteerde vermaak het baie algemeen geword. Beteken dit dat dit aanvaarbaar is?

Verbied die Bybel seksuele genot?

Is dit ’n sonde om seks te geniet?

Is dit reg as ’n Christen geboortebeperking toepas?

Is daar sedelike wette wat egpare in ag moet neem wanneer dit by geboortebeperking kom?

Hoe kan ek my teen seksuele teistering beskerm?

Sewe praktiese wenke wat op die Bybel se wysheid gebaseer is, kan jou help om seksuele teistering die hoof te bied.

Hoe kan ouers hulle kinders oor seks leer?

Die Bybel bevat talle nuttige beginsels wat jou sal help om met jou kinders oor seks te praat en hulle teen seksuele uitbuiters te beskerm.

Keuses

Mag ’n Christen mediese behandeling aanvaar?

Is ons keuse van mediese behandeling vir God belangrik?

Wat sê die Bybel oor bloedoortappings?

Volgens die Bybel het God mense die opdrag gegee om hulle ‘van bloed te onthou’. Hoe is dit vandag van toepassing?

Wat sê die Bybel oor aborsie?

Wanneer begin ’n menselewe? Sal God iemand vergewe wat ’n aborsie gehad het?

Wat sê die Bybel oor tatoeëring?

Hou jy van tatoeëermerke? Watter Bybelbeginsels moet jy in ag neem?

Wat sê die Bybel oor grimering en juwele?

Sê die Bybel dat hierdie soort fisiese versiering verkeerd is?

Wat sê die Bybel oor alkohol? Is dit ’n sonde om dit te drink?

Die Bybel maak in werklikheid melding van etlike positiewe aspekte van wyn en ander alkoholiese drankies.

Is dit verkeerd om te rook?

As die Bybel nie van rook praat nie, hoe kan ons die antwoord op hierdie vraag kry?

Is dit ’n sonde om te dobbel?

Die Bybel bespreek dobbelary nie breedvoerig nie. Hoe kan ons uitvind wat God se beskouing is?

Wat sê die Bybel oor wilsvryheid? Beheer God alles?

Baie glo dat hulle lewe deur die noodlot bepaal word. Hou ons keuses verband met ons sukses in die lewe?

Hoe kan ek goeie besluite maak?

Ses wenke wat op Bybelbeginsels gebaseer is, kan jou help om wysheid en begrip te verkry.

Wat sê die Bybel daaroor om te gee?

Hoe kan dit God se hart bly maak wanneer ons iets vir iemand gee?