Spring na inhoud

Ondervindinge van Jehovah se Getuies

Jehovah se Getuies laat toe dat God se Woord, die Bybel, hulle gedagtes, spraak en dade lei. Vind uit hoe dit hulle lewe en die lewe van die mense om hulle geraak het.

ONDERVINDINGE

Sy vertroos ander ten spyte van haar gesondheidsprobleme

Clodean was vasbeslote om nie jammer vir haarself te voel nie en het God gevra om haar die krag te gee om ander te vertroos.

ONDERVINDINGE

Sy vertroos ander ten spyte van haar gesondheidsprobleme

Clodean was vasbeslote om nie jammer vir haarself te voel nie en het God gevra om haar die krag te gee om ander te vertroos.

Die Bybel verander lewens