Spring na inhoud

Bly getrou ondanks toetse

Vind uit hoe God se Woord Jehovah se Getuies help om toetse van hulle geloof suksesvol te oorkom.

Hulle het ’n pers driehoek gedra

Hoekom noem onderwysers nou in ’n skool Jehovah se Getuies wanneer hulle oor die slagoffers van die Nazi-konsentrasiekampe leer?

’n Kasteel waar ons broers se geloof getoets is

’n Spaanse kasteel waar honderde Getuies van Jehovah aangehou is omdat hulle gewete hulle nie toegelaat het om militêre diens te doen nie.

Ons het geweier om ons geloof prys te gee

Daniel Lokollo vertel hoe hy vervolg is deur tronkbewaarders.

Dreigemente het hulle nie gekeer nie

Hoe het die publiek gereageer op die gewelddadige teenstand teen Jehovah se Getuies in Georgië?

Vasbeslote om ’n soldaat van Christus te wees

Demetrius Psarras is tronk toe gestuur omdat hy geweier het om te gaan veg. Hy het nooit opgehou om God te verheerlik nie, selfs toe hy hewig vervolg is.

Hy het by mense in die tronk geleer

Terwyl ’n man in die tronk was in Eritrea, het hy gesien dat Jehovah se Getuies volgens Bybelstandaarde lewe.

Gebede vanuit ’n eikeboom

Rachel se pa het probeer om haar van Jehovah te laat wegdraai deur haar om te koop of te slaan. Hoe het gebed vanuit ’n boom haar gehelp om lojaal en sterk te bly?

Notas onder die wasmasjien

’n Ma het ’n slim metode gebruik om vir haar dogters Bybelwaarhede te leer.

Woedende priesters kry ’n sagmoedige antwoord

Die Bybel moedig ons aan om sagmoedig te bly selfs wanneer ons uitgedaag word. Werk hierdie raad regtig?

Die Koninkrykshoop is nie net ’n droom nie

Efraín de la Cruz is opgesluit en wreed geslaan in sewe strafgevangenisse omdat hy die goeie nuus verkondig het. Hoe het hy sy ywer meer as 60 jaar lank behou?

’n Vreeslose pionier

André Elias het gedurende 60 jaar van diens sy onkreukbaarheid gehandhaaf ondanks ondervraging en dreigemente.