Spring na inhoud

Ons sal nooit vergeet hoe hy ons gegroet het nie

Ons sal nooit vergeet hoe hy ons gegroet het nie

Was jy al ooit bang om ’n vergadering van Jehovah se Getuies by te woon omdat jy bekommerd was oor hoe die mense jou sou beskou? As dit die geval is, sal jy dalk hou van die werklike ondervinding van Steve Gerdes.