Spring na inhoud

Hoe my gelukkige nuwe lewe begin het

Hoe my gelukkige nuwe lewe begin het

Vandat Sergei ’n kind was, het hy min selfvertroue gehad. Hy het God gevra om hom te help om ’n doel in die lewe te vind, en sy gebed is net twee ure later beantwoord.