Spring na inhoud

Bybelwaarheid word verkondig

Lees oor die ondervindinge van Jehovah se Getuies terwyl hulle die boodskap van waarheid in die Woord van God aan soveel mense as moontlik verkondig.

’n Publieke telefoon vir Bybelstudies

Hoe het Daiane ’n hele paar Bybelstudies begin in ’n afgeleë dorpie waar daar geen elektrisiteit of internettoegang is nie?

Sy was verbaas oor die resultate

Hoe het Desicar, ’n enkelma in Venezuela, haar bediening suksesvol aangepas gedurende die COVID-19-pandemie?

Hulle het haar briewe waardeer

Wat is party van die goeie resultate wat ons kry deur briewe te skryf?

“Ek het vir jou oproep gewag”

Hoekom is een paartjie bly dat hulle die moed bymekaargeskraap het om telefoongetuieniswerk te doen?

Hulp vir hospitaalwerkers wat baie stres deurmaak

Hoe het verpleegsters en personeellede by een hospitaal gedurende die COVID-19-pandemie aanmoediging gekry wat hulle gehelp het?

Hulle het aanhou preek gedurende die pandemie

Broers en susters behou hulle vreugde en positiewe gesindheid terwyl hulle die manier aanpas waarop hulle die Bybel se vertroostende boodskap verkondig.

Koekies vir die terriërs

’n Paartjie wat trollie-getuieniswerk doen, is nie net vriendelik teenoor ’n man nie, maar ook teenoor sy hondjies. Wat was die resultaat?

’n Oorstroming wat goeie nuus gebring het

Ná swaar reën kry dorpies in Nicaragua hulp wat hulle nie verwag het nie.

’n Blinde vrou se gebede word beantwoord

Mingjie het gebid om ware Christene te vind. Wat het haar laat voel dat haar gebede beantwoord is?

Een Bybelstudie word baie

Jehovah se Getuies in Guatemala kon baie Kekchi-sprekende mense met Bybelwaarheid bereik.

’n Predikant kry antwoorde

Nadat ’n predikant en sy vrou se seun gesterf het, het hulle vreeslik gehuil. Maar hulle het gou bevredigende antwoorde op hulle vrae oor die dood gekry.

Hulle het gedink ek is die dominee

Een van Jehovah se Getuies in Chili het ’n baie goeie geleentheid gehad om goeie nuus aan ander te vertel en te verduidelik dat dit nooit God se doel was vir mense om te sterf nie.

’n Veldtog op die Maroni-rivier

’n Groep van 13 Getuies het die Bybel se boodskap na afgesonderde mense in die Amasonereënwoud van Suid-Amerika geneem.

Joseph word deur die polisie van deur tot deur geneem

Hoe het die polisie op ’n klein eiland Jehovah se Getuies gehelp om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig?

Hulle het gestop om my te help

Hoekom het vyf jongmense iemand gehelp in die koue sneeuweer?

“Een klein daad van eerlikheid”

Vind uit hoekom een van Jehovah se Getuies in Suid-Afrika alles in haar vermoë gedoen het om ’n sak en ’n beursie wat in ’n koffiewinkel vergeet is, terug te gee.

“Ek doen wat ek kan”

Irma is amper 90 jaar oud en haar Bybelgebaseerde briewe raak die harte van baie wat dit kry.

Sê vir hulle dat jy lief is vir hulle

Vind uit hoe die Bybel ’n gesin gehelp het om ’n hegter en gelukkiger verhouding te hê.

“Dis so ’n vars benadering!”

Video’s wat beskikbaar is op die webwerf jw.org trek die aandag van onderwysers, voorligtingsonderwysers en ander.

Een daad van Christelike liefde

Hoe het een daad van liefde ’n teenstander gehelp om in Bybelwaarhede belang te stel?

Moet nooit hoop opgee nie!

Jy moet nooit hoop opgee dat iemand uiteindelik die waarheid sal aanneem nie. Lees oor party wat dit gedoen het, en waarom.

Hulda het haar doel bereik

Hoe het Hulda dit reggekry om ’n tablet te koop wat haar sou help in die bediening en by Christelike vergaderinge?

’n Goed beplande kampanje werp vrugte af

Lees hoe ’n 10-jarige meisie in Chili haar ingespan het om alle Mapudungun-sprekende persone by haar skool na ’n spesiale geleentheid uit te nooi.

Preek jy vir alle soorte mense?

Wat het gebeur toe een van Jehovah se Getuies geduldig met ’n hawelose man gepraat het wat onbeskof was?