Spring na inhoud

Hoe om kinders groot te maak

Hoe om ’n goeie ouer te wees

Hoe om ’n goeie pa te wees

Die soort man wat jy nou is, wys watter soort pa jy sal wees nadat jou kind gebore is.

Wat ouers oor dagsorg moet weet

Vra jouself vier vrae af om vas te stel of dagsorg ’n goeie opsie vir jou kind is.

Wat maak van ’n mens ’n goeie ouer?

Hoe kan jy verantwoordelike kinders grootmaak?

Moet my kind ’n slimfoon kry?

Vra hierdie vrae om vas te stel of jy en jou kind gereed is vir die verantwoordelikheid.

Leer jou kinders om ’n slimfoon verantwoordelik te gebruik

Selfs kinders wat baie oor tegnologie weet, het hulle ouers nodig om hulle te leer hoe om ’n slimfoon op ’n verantwoordelike manier te gebruik.

Beskerm jou kind teen pornografie

Dit is dalk makliker vir kinders om blootgestel te word aan pornografie as wat jy dink. Wat jy moet weet en hoe jy jou kind kan beskerm.

Hoekom dit belangrik is dat kinders moet lees – Deel 1: Lees of kyk?

Baie kinders verkies dit om na video’s te kyk. Hoe kan ouers kinders aanmoedig om meer te lees?

Hoekom dit belangrik is dat kinders moet lees – Deel 2: Skerm of papier?

Is dit beter vir kinders om op ’n elektroniese toestel of om gedrukte materiaal te lees? Al twee het sy voordele.

Hoe om jou rol as ouer te vervul

Hoe kan jy jou kinders help om die sedelike slaggate van vandag te vermy?

Help jou kinders om ontstellende nuusberigte te hanteer

Wat kan ouers doen om te keer dat hulle kinders oorweldig word deur die nuus?

Suksesvolle gesinne — Voorbeeld

As jy wil hê jou kinders moet jou voorbeeld volg, moet jy ook doen wat jy van hulle verwag.

As jy ’n gestremde kind het

Kyk na drie uitdagings waarvoor jy moontlik te staan sal kom en hoe die wysheid in die Bybel kan help.

Opleiding

Die voordele van kreatiewe speletjies

Dit het baie meer voordele as passiewe vermaak en georganiseerde aktiwiteite.

Belangrikheid van werkies by die huis

Is jy huiwerig om vir jou kind werkies by die huis te gee? Indien wel, vind uit hoe werkies hulle verantwoordelikheid kan leer en geluk kan bring.

Wat as my kind verveeld is?

Wanneer jou kind by die huis moet bly en niks het om te doen nie, is daar ’n paar dinge om aan te dink.

Hoe om bedagsame kinders groot te maak in ’n selfbehepte wêreld

Kyk na drie gebiede waarop jy kan voorkom dat jou kinders selfsugtig word.

Leer jou kinders om dankbaarheid te wys

Selfs klein kinders kan geleer word om dankie te sê vir die goeie dinge wat ander vir hulle doen.

Skerp sedelike waardes by jou kinders in

Weet jou kind wat die waarheid is oor seks? Vind uit wat God se standaarde is en wat jy jou kinders moet leer.

Sedelike standaarde is noodsaaklik

As jy jou kinders goeie sedelike standaarde leer, gee dit hulle ’n goeie fondasie vir die toekoms.

Hoe om verantwoordelike kinders groot te maak

Hoe kan Jesus se voorbeeld jou help om ’n beter ouer te word?

Hoe om verantwoordelik te wees

Wanneer leer ’n mens om verantwoordelik te wees, as ’n kind of as ’n volwassene?

Hoe om julle kind te leer

Dissipline behels meer as net reëls en straf.

Hoe om uithouvermoë te ontwikkel

Kinders wat leer om uithouvermoë te ontwikkel, kan probleme in die lewe beter hanteer.

Hoe om kinders te help om mislukking te hanteer

Mislukking is deel van die lewe. Leer jou kinders om die regte beskouing van mislukking te hê en help hulle om oplossings te vind.

Hoe om jou kind te help om beter op skool te doen

Vind uit wat die eintlike rede is hoekom jou kind sleg doen op skool en help hom om te leer.

Wat moet ek doen as my kind geboelie word?

Vier stappe wat jou kan help om jou kind te leer hoe om ’n boelie op sy plek te sit.

Hoe om kinders te prys

Wat is die beste soort lof?

Hoe jy jou kind deur die puberteitsjare kan help

Vyf wenke uit die Bybel om hierdie moeilike stadium makliker te maak.

Wanneer jou kind oor die dood vra

Vier stappe kan jou help om hulle vrae te beantwoord en hulle te wys hoe om die dood van ’n geliefde te verwerk.

Hoe kan kinders leer om God lief te hê?

Hoe kan jy jou kind se hart met die Bybel se boodskap bereik?

Hoe om met kinders oor rassisme te praat

Gesprekke wat by jou kind se ouderdom pas, kan hulle beskerm teen die invloed van rassisme.

Hoe kan ouers hulle kinders oor seks leer?

Die Bybel bevat talle nuttige beginsels wat jou sal help om met jou kinders oor seks te praat en hulle teen seksuele uitbuiters te beskerm.

Leer jou kind oor seks

Jongmense word op ’n al hoe jonger ouderdom aan seksuele boodskappe blootgestel. Wat moet jy weet? Wat kan jy doen om jou kinders te beskerm?

Praat met jou kinders oor seks

Dit is uiters belangrik dat ouers met hulle kinders oor seks praat. Vind uit hoe om oor hierdie ongemaklike onderwerp te praat.

Beskerm jou kinders

Caleb en Sophia kry nuttige wenke om hulle te beskerm.

Praat met kinders oor alkohol

Wanneer en hoe moet ouers met hulle kinders praat oor hierdie belangrike onderwerp?

Dissipline

Hoe om kinders selfbeheersing te leer

As jy jou kinders alles gee wat hulle wil hê, kan jy hulle eintlik iets ontsê wat baie belangriker is.

Leer jou kind om nederig te wees

Leer jou kind om nederig te wees sonder om sy selfbeeld af te breek.

Die dissiplinering van kinders

Meningsverskille oor die grootmaak van kinders kan ’n slegte uitwerking op jou gesin hê. Vind uit wat ’n paartjie kan doen.

Wat het van dissipline geword?

Kan ’n benadering wat in die 1960’s ontstaan het, vandag nog ’n uitwerking het op die manier waarop ouers kinders grootmaak?

Hoe moet jy jou kinders dissiplineer?

Die Bybel beskryf drie aspekte van doeltreffende dissipline.

Leer jou kinders om gehoorsaam te wees

Raak jy en jou kind gedurig in ’n wilstryd gewikkel en lyk dit of jou kind altyd wen? Vyf wenke oor ouerskap kan help.

Die voordele van selfbeheersing

Hoekom is selfbeheersing belangrik, en hoe leer ons dit aan?

Hoe om nederig te wees

As jy jou kinders leer om nederig te wees, sal dit hulle nou sowel as later in die lewe help.

Hoe om nee te sê

Sê nou jou kind probeer jou oorhaal om van besluit te verander deur te neul of te smeek?

Hoe om woedebuie te hanteer

Wat kan jy doen wanneer jou kind ’n woedebui het? Bybelbeginsels kan jou help om hierdie uitdaging die hoof te bied.

As jou kind leuens vertel

Wat moet jy doen as jou kind leuens vertel? Hierdie artikel bespreek Bybelse raad wat jou kan help om jou kind te leer hoe belangrik dit is om die waarheid te praat.