Spring na inhoud

Hoe om tieners groot te maak

Kommunikasie

Berei tieners voor vir volwassenheid

Het jy ’n tiener in die huis? Indien wel, hoe kan jy jou kind help om ’n verantwoordelike volwassene te word?

Hoe om met jou tiener te kommunikeer

Voel jy gefrustreerd wanneer jy met jou tiener praat? Watter faktore maak dit moeilik?

Kommunikasie met adolessente

Hoe kan jy met ’n tiener praat wat nie jou vrae wil beantwoord nie?

Praat met jou tiener—sonder om te stry

Jou tiener ontwikkel ’n identiteit en moet sy oortuigings kan uitspreek. Hoe kan jy hom help?

As jou tienerdogter gestres is

Baie tienermeisies voel oorweldig deur die veranderinge wat hulle ervaar. Hoe kan ouers hulle help om die stres te hanteer?

Wanneer ’n kind ’n einde aan alles wil maak

Wat kan ouers doen as hulle kind aan selfmoord dink?

Wanneer jou adolessent jou geloof bevraagteken

Hoe jy jou adolessent se vrae hanteer, sal heel moontlik bepaal of hy jou geloof sal aanneem of sal verwerp.

Dissipline en opleiding

As jy nie meer jou tiener kan vertrou nie

Moenie aanneem dat jou tiener opstandig is nie. Vertroue kan weer gewen word.

Hoe om leiding vir jou kinders te gee

Hoekom is dit so maklik vir kinders om nader aan ander jongmense te kom as aan hulle ouers?

Hoe om jou tiener te dissiplineer

Om te dissiplineer, beteken om te leer. Bybelbeginsels kan jou help om jou tiener te leer om gehoorsaam te wees, nie opstandig nie.

Hoe om jou kind te help om beter op skool te doen

Vind uit wat die eintlike rede is hoekom jou kind sleg doen op skool en help hom om te leer.

Hoe om reëls vir jou tiener vas te stel

Wat kan jy doen as dit lyk asof jou tiener altyd deur jou reëls geïrriteer word?

Hoe om tieners Internetveiligheid te leer

Hoe kan jy jou tiener help om nie net reëls te volg nie, maar om self wyse besluite te neem?

Moet my kind sosiale media gebruik?

Vier vrae wat jou kan help om ’n wyse besluit te neem.

As jou tiener haarself beseer

Party tieners beseer hulleself doelbewus. Waarom doen hulle dit? Hoe kan jy jou kind help?

Hoe om met jou tiener oor sexting te praat

Moenie wag totdat iets gebeur waarby jou kind betrokke is nie. Praat met jou tiener oor die gevare van sexting.