Spring na inhoud

Gesin

Is daar probleme tussen jou en jou ouers? Sukkel jy om oor die weg te kom met jou broers en susters? Die Bybel kan jou help om hierdie en ander gesinsprobleme te hanteer.

Verhouding met jou ouers

Hoe kan ek met my ouers oor die weg kom?

Kyk na vyf stappe wat jou kan help om stryery te verhoed en om makliker ’n oplossing te vind wanneer julle wel stry.

Hoe kan ek met my ouers praat?

Dit help dalk meer as wat jy dink.

Hoe kan ek met my ouers praat?

Hoe kan jy met jou ouers kommunikeer selfs wanneer jy nie lus is om te praat nie?

Hoe kan ek met my ouers oor hulle reëls praat?

Leer hoe om op ’n respekvolle manier met jou ouers te praat, en die goeie resultate sal jou dalk verbaas.

Is huisreëls regtig nodig?

Is dit vir jou moeilik om jou ouers se huisreëls te gehoorsaam? Hier is ’n paar wenke om jou te help om die regte beskouing te hê.

Redeneer oor die reëls

Dink na oor die reëls wat vir jou moeilik is om te gehoorsaam.

Hoe kan ek met my ouers kommunikeer?

Hierdie wenke kan dit baie makliker maak om met jou ouers te kommunikeer.

Ek het ’n reël gebreek – Wat nou?

Jy kan nie verander wat gebeur het nie, maar jy kan keer dat dit erger word.

Wat kan ek doen sodat my ouers my kan vertrou?

Drie dinge wat jy kan doen wat jou kan help om meer vryheid te kry.

Wat moet ek doen om meer vryheid te kry?

Jy dink jy behoort soos ’n grootmens behandel te word, maar jou ouers stem dalk nie saam nie. Hoe kan jy hulle vertroue wen?

Voel jy dat jou ouers jou nie toelaat om enige pret te hê nie?

Moet ek skelm uit die huis sluip om pret te hê, of moet ek eerlik wees met my ouers?

Sê nou my ouer is siek?

Jy is nie die enigste jongmens wat in hierdie situasie is nie. Vind uit wat twee ander jongmense gehelp het om dit te hanteer.

Wat om te doen as ’n ouer siek is

Hierdie werkblad kan jou help om na jou siek ouer om te sien—en na jouself.

Is jou ouers besig om te skei?

Hoe kan jy die hartseer, woede en gegriefdheid oorkom?

Lewe by die huis

Hoekom moet ek vrede maak met my broers en susters?

Jy is lief vir hulle, maar soms werk hulle regtig op jou senuwees.

Hoe om met jou broers en susters oor die weg te kom

Gebruik hierdie werkblad om probleme te identifiseer, analiseer en op te los.

Hoe kan ek ’n bietjie privaatheid kry?

Dink jy dalk dat jou ouers inbreuk maak op jou privaatheid? Is daar iets wat jy kan doen om die gevoel dat iemand in jou lewe inmeng beter te hanteer?

Probleme met privaatheid—Wat sou jy doen?

Kyk hoe jy jou ouers se vertroue in jou kan versterk.

Is ek gereed om uit die huis te trek?

Oor watter soort vrae moet jy dink voor jy so ’n belangrike besluit maak?

Wanneer jy moet terugtrek huis toe

Het jy die huis verlaat om op jou eie te woon en toe finansiële probleme ondervind? Kom weer op die been deur hierdie praktiese wenke toe te pas.