Spring na inhoud

Vrye tyd

Vermaak en ontspanning kan jou laat ontspan en jou energie gee – of dit kan jou baie moeg maak! Vind uit hoe jy jou vrye tyd op ’n slim manier kan gebruik en die meeste daaruit kan kry.

Maak dit saak watter musiek ek kies?

Musiek het krag. Leer dus hoe jy jou musiek wyslik kan kies.

’n Gesprek oor musiek

Hoe voel jou ouers oor jou musiek? Hoe voel jy oor jou ouers se musiek? Gebruik die werkblaaie om julle antwoorde te vergelyk en te bespreek.

Wat moet ek omtrent elektroniese speletjies weet?

Dit kan voordele en nadele inhou waaraan jy dalk nie gedink het nie.

My elektroniese speletjies

Hierdie werkblad sal jou help om jou elektroniese speletjies te evalueer.

Videospeletjies: Is jy regtig besig om te wen?

Videospeletjies kan lekker wees, maar dit hou ook ’n paar gevare in. Hoe kan jy die gevare vermy en ’n regte wenner wees?

Wat jy oor sport moet weet

Sport kan jou belangrike dinge leer soos hoe om met ander saam te werk en te kommunikeer. Maar moet sport een van die belangrikste dinge in jou lewe wees?

Wat moet ek oor sport weet?

Ondersoek watter sport jy speel, hoe jy speel en hoe dikwels jy speel.

Opwindend—Maar is dit die moeite werd?

Baie jongmense vind dit opwindend om te kyk hoe ver hulle kan gaan, al is dit soms gevaarlik. Wat dink jy daarvan?

Vind ’n balans tussen ontspanning en verantwoordelikheid

Stel jy jou verantwoordelikhede of ontspanning eerste?

Hoe kan ek my tyd goed gebruik?

Vyf wenke wat jou kan help om nie jou kosbare tyd te mors nie.

Sê nou ek is verveeld?

Is tegnologie die antwoord? Kan jou gesindheid ’n verskil maak?

Is die okkulte net onskadelike pret?

Baie het begin belangstel in astrologie, vampiere, towery en zombies. Is daar enige gevare waarvan jy bewus moet wees?

Voel jy dat jou ouers jou nie toelaat om enige pret te hê nie?

Moet ek skelm uit die huis sluip om pret te hê, of moet ek eerlik wees met my ouers?