Spring na inhoud

Tegnologie

As jy ’n slimfoon of ander elektroniese toestelle het, spandeer jy dalk meer tyd hieraan as wat jy besef. Hoe kan jy tegnologie onder beheer hou?

Elektroniese toestelle

Wat moet ek omtrent elektroniese speletjies weet?

Dit kan voordele en nadele inhou waaraan jy dalk nie gedink het nie.

My elektroniese speletjies

Hierdie werkblad sal jou help om jou elektroniese speletjies te evalueer.

Videospeletjies: Is jy regtig besig om te wen?

Videospeletjies kan lekker wees, maar dit hou ook ’n paar gevare in. Hoe kan jy die gevare vermy en ’n regte wenner wees?

Wie is in beheer—Jy of tegnologie?

Jy lewe dalk in ’n wêreld vol tegnologie wat jou lewe kan oorneem. Hoe weet jy of jy verslaaf is aan tegnologie? Hoe kan jy weer beheer terugneem?

Wat moet ek oor teksboodskappe weet?

Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.

Goeie maniere wanneer jy teksboodskappe stuur

Is dit ongeskik om ’n gesprek te onderbreek om net gou ’n teksboodskap te lees? Of is dit ongeskik om ’n teksboodskap te ignoreer net omdat jy met iemand gesels?

Wat jongmense sê oor selfone

Vir baie jongmense is ’n selfoon hulle sosiale lewenslyn. Wat is die voordele en nadele van ’n selfoon?

Sosiale media

Werk slim met sosiale netwerke

Geniet dit en wees veilig wanneer jy aanlyn met jou vriende gesels.

Hoe belangrik is dit om gewild op sosiale media te wees?

Party stel hulle lewe in gevaar net om meer followers en likes te kry. Is dit die moeite werd om gewild aanlyn te wees?

Wat as my ouers my nie toelaat om sosiale media te gebruik nie?

Dit lyk asof almal sosiale media gebruik, maar is dit regtig so? Wat kan jy doen as jou ouers jou nie toelaat om dit te gebruik nie?

Hoe affekteer sosiale media my?

Sosiale media is verslawend. Hierdie voorstelle kan jou help om in beheer te bly.

Wat moet ek weet omtrent my foto’s en die Internet?

Om foto’s op die Internet te sit is ’n maklike manier om in kontak te bly met familie en vriende. Maar dit kan ook gevaarlik wees.

Jou foto’s en jou reputasie

Vind uit hoekom jy versigtig moet wees voordat jy foto’s of kommentare stuur.

Sê nou ’n kuber-boelie maak die lewe vir my moeilik?

Wat jy moet weet, en wat jy kan doen om jouself te beskerm.

Hoe om ’n kuber-boelie stil te maak

Hierdie werkblad sal jou help om na die voordele en nadele van verskillende opsies te kyk en ’n plan van aksie uit te werk.

Versteekte gevare

Is dit ’n goeie idee om meer as een ding op dieselfde tyd te doen?

Kan jy regtig baie dinge op ’n slag doen sonder om fokus te verloor?

Hoe kan ek leer om te fokus?

Kyk na drie situasies waar tegnologie jou aandag kan aftrek en wat jy kan doen om beter te fokus.

Beskerm jouself teen valse inligting

Moenie alles glo wat jy hoor of lees nie. Vind uit hoe om inligting te ondersoek om leuens uit te ken.

Wat moet ek omtrent sexting weet?

Word druk op jou geplaas om seksboodskappe te stuur? Wat is die gevolg van sexting? Is dit net onskadelike flankeerdery?