Spring na inhoud

Slegte gewoontes

Dit is maklik om dit aan te leer en moeilik om daarvan ontslae te raak! Hierdie deel bespreek ’n hele paar slegte gewoontes en wat jy kan doen om dit met goeie gewoontes te vervang.

Kommunikasie

Stop die skinderstories!

Stop ’n skinderstorie voordat dit te laat is!

Is dit regtig so sleg om te vloek?

Wat is verkeerd met iets so algemeens soos vloektaal?

Verslawings

Waarom moet ek pornografie verwerp?

Wat het pornografie en rook in gemeen?

Hoe om pornografie te verwerp

Waarom is ’n soekfilter op die Internet nie genoeg nie?

Sê nou ek is verslaaf aan pornografie?

Die Bybel kan jou help om pornografie te sien vir wat dit werklik is.

Moenie jou lewe aan die brand steek nie

Terwyl baie mense rook of vape, het ander opgehou en party probeer baie hard om op te hou. Hoekom? Is dit regtig so sleg om te rook?

Hoe kan ek versoeking weerstaan?

Kyk na drie maniere hoe jy verkeerde begeertes kan oorkom.

Hoe om versoeking te weerstaan

Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.

Hoe om jou tyd goed te gebruik

Is dit ’n goeie idee om meer as een ding op dieselfde tyd te doen?

Kan jy regtig baie dinge op ’n slag doen sonder om fokus te verloor?

Hoe kan jy ophou uitstel?

Kry wenke oor hoe om op te hou om dinge uit te stel!

Wat jongmense sê oor uitstellery

Hoor wat jongmense sê oor die slaggate van uitstellery en die voordele daarvan om jou tyd wyslik te gebruik.