Spring na inhoud

Emosionele gesondheid

Baie jongmense sukkel met eensaamheid, angstigheid, depressie en uitbranding. Vind uit hoe om jou emosies te hanteer.

Negatiewe emosies

Hoe kan ek my emosies beheer?

Dit is algemeen maar ook verwarrend vir baie jongmense wanneer hulle een dag op en een dag af voel. Maar jy kan leer om jou emosies te verstaan en te beheer.

Hoe om jou negatiewe emosies te beheer

Hierdie werkblad is ontwerp om jou te help om verskillende emosies te beheer.

Wat kan ek doen om nie so negatief te wees nie?

Jy kan leer hoe om positief te wees deur die volgende wenke toe te pas.

Depressie—Wat kan ek doen?

Hierdie artikel bespreek wat jy kan doen om beter te voel.

Wat jy kan doen as jy hartseer voel

Wat kan jou help om beter te voel as jy hartseer is?

Verander jou hartseer in geluk

Wat kan jy doen as jy heeltyd hartseer voel?

Wat jy kan doen as jy eensaam voel

Chroniese eensaamheid is so sleg vir jou gesondheid soos om 15 sigarette per dag te rook. Wat kan jy doen sodat jy nie uitgesluit of eensaam voel nie?

Wat kan ek omtrent angstigheid doen?

Ses wenke wat jou kan help sodat angstigheid jou kan bevoordeel in plaas van benadeel.

Hoe kan ek my woede onder beheer hou?

Vyf tekste kan jou help om kalm te bly wanneer iets jou kwaad maak.

Hoe om jou humeur in toom te hou

Vyf stappe wat op die Bybel gebaseer is, kan jou help om jou woede in toom te hou.

Is ek ’n perfeksionis?

Wat is die verskil tussen om jou bes te doen en om ’n onmoontlike doelwit te bereik?

Leer om te aanvaar dat jy nie perfek is nie

Hierdie werkblad kan jou help om redelik te wees in wat jy van jouself en ook van ander verwag.

Uitdagings

Hoe om verandering te hanteer

Verandering is onvermydelik. Kyk wat party gedoen het om dit suksesvol te hanteer.

Hoeveel uithouvermoë het ek?

Omdat almal probleme het, is dit belangrik dat jy leer om uithouvermoë te hê, maak nie saak hoe groot of hoe klein jou probleme is nie.

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek treur?

Dit vat tyd vir intense gevoelens van hartseer om minder te word. Dink aan die voorstelle in hierdie artikel, en kyk watter voorstelle jou die meeste kan help.

Hoe kan ek ’n tragedie die hoof bied?

Jongmense vertel wat hulle gehelp het om tragedies die hoof te bied.

Wanneer ’n ouer sterf

Dit is baie moeilik om die dood van ’n ouer te verwerk. Wat kan jongmense help om daardeur te kom en hulle emosies te beheer?

Wat as ek nie meer wil lewe nie?

Vier praktiese wenke wat jou kan help as jy voel dat jy nie meer wil lewe nie.

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Hoe kan ek dit hanteer wanneer ek geboelie word?

Jy kan dalk nie die boelie verander nie, maar jy kan verander hoe jy daarop reageer.

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei

Leer waarom mense geboelie word en wat jy kan sê of doen wanneer dit gebeur.

Sê nou ’n kuber-boelie maak die lewe vir my moeilik?

Wat jy moet weet, en wat jy kan doen om jouself te beskerm.

Hoe om ’n kuber-boelie stil te maak

Hierdie werkblad sal jou help om na die voordele en nadele van verskillende opsies te kyk en ’n plan van aksie uit te werk.

Hoe affekteer sosiale media my?

Sosiale media is verslawend. Hierdie voorstelle kan jou help om in beheer te bly.

Hoe kan ek puberteit hanteer?

Leer wat om te verwag en hoe om die veranderinge suksesvol te hanteer.

Waarom sny ek myself?

Selfbesering is ’n probleem vir baie jongmense. Hoe kan jy hulp kry as jy hierdie gewoonte het?

Hoe kan ek uitbranding voorkom?

Wat veroorsaak hierdie toestand? Is jy op die punt om dit te kry? Wat kan jy hieroor doen?

Wanneer ’n verhouding nie uitwerk nie

Die stappe in hierdie werkblad kan jou help om daaroor te kom.

Wat moet ek omtrent seksuele aanranding weet?​—Deel 2: Herstel

Lees die kommentare van slagoffers van molestering wat herstel het.