Spring na inhoud

Fisiese gesondheid

Vind uit hoe om gesond te bly of hoe om uitdagende siektes te hanteer. Maak nie saak wat jou situasie is nie, die Bybel het praktiese raad wat jou kan help sodat jy op jou beste kan voel.

Uitdagings

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 2)

Lees ondervindinge van jongmense wat geleer het om ernstige gesondheidsprobleme te verduur en nietemin ’n positiewe gesindheid te behou.

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 3)

Die ondervindinge van drie jongmense kan jou leer hoe om te volhard.

Hoe kan ek puberteit hanteer?

Leer wat om te verwag en hoe om die veranderinge suksesvol te hanteer.

Hoe om groeipyne te hanteer

Hierdie werkblad kan jou help om die uitdagings van puberteit te hanteer.

Gesondheidsgevare

Hoe kan ek uitbranding voorkom?

Wat veroorsaak hierdie toestand? Is jy op die punt om dit te kry? Wat kan jy hieroor doen?

Wat moet ek oor alkohol weet?

Leer hoe om probleme met die gereg, ’n slegte reputasie, seksuele aanranding, verslawing en die dood te vermy.

Alkohol​—Wat sal jy doen?

Hierdie werkblad sal jou help om te weet wat jy gaan doen as ander druk op jou plaas om alkohol te drink.

Dink voor jy drink

Wanneer jy onder die invloed van alkohol is, kan jy dinge sê of doen waaroor jy later spyt sal wees. Hoe kan jy jou beskerm teen die gevaar van alkohol misbruik en die probleme wat dit tot gevolg het?

Moenie jou lewe aan die brand steek nie

Terwyl baie mense rook of vape, het ander opgehou en party probeer baie hard om op te hou. Hoekom? Is dit regtig so sleg om te rook?

Wat moet ek oor rook en vaping weet?

Daar is meer daarby betrokke as die skadelose pret wat beroemde mense of ander jongmense voorgee om te hê. Leer oor die risiko’s en hoe om dit te vermy.

Gesonde leefstyl

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Hoe kan ek genoeg slaap kry?

Sewe praktiese wenke kan jou help om genoeg slaap te kry.

Hoe kan ek myself motiveer om te oefen?

Is daar enige ander voordele om gereeld te oefen behalwe dat dit jou fisiese gesondheid verbeter?

Hoe kan ek goeie eetgewoontes hê?

Ongesonde jongmense word baie keer ongesonde grootmense. So, dit is goed dat jy nou al gesonde eetgewoontes het.

Hoe kan ek gewig verloor?

As jy gewig moet verloor, is dit dalk nie ’n goeie idee om ’n dieet te volg nie. Verander liewer jou leefstyl.

Wees slim – Wees skoon

Om dinge skoon en georganiseerd te hou is altyd beter vir jou en dié om jou. Dit kan jou gesond hou en jou stres verminder.