Spring na inhoud

Volg hulle geloof na – Bybelkarakters word ’n werklikheid

Hierdie reeks maak manne en vroue in die Bybel wat uitsonderlike geloof gehad het, ’n werklikheid vir ons. a Hierdie Bybelkarakters en hulle voorbeeld van geloof kan jou help om jou eie geloof sterker te maak en om nader aan God te kom.

’n Aparte reeks video’s ook met die titel Volg hulle geloof na kan jou help om selfs meer by getroue Bybelkarakters te leer.

a Om jou te help om die gebeure te visualiseer en om jou in hierdie verhale van geloof in te lewe, bevat die artikels in hierdie reeks party besonderhede wat nie in die Bybel is nie. Deeglike navorsing is oor hierdie besonderhede gedoen om seker te maak dat dit ooreenstem met die Bybel se verslag, sowel as geskiedkundige bronne en argeologiese ontdekkings.

Skepping tot die Vloed

Abel—‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’

Wat kan ons leer oor Abel en sy geloof, al word daar so min oor hom in die Bybel gesê?

Henog—‘Hy was vir God welbehaaglik’

As jy vir ’n gesin sorg of dit moeilik vind om op te staan vir wat reg is, kan jy uit die geloof van Henog leer.

Noag—Hy “het met die ware God gewandel”

Voor watter uitdagings het Noag en sy vrou te staan gekom terwyl hulle hulle kinders grootgemaak het? Hoe het hulle geloof getoon deur die ark te bou?

Noag—Hy is “met sewe ander veilig bewaar”

Hoe het Noag en sy gesin die mensdom se donkerste uur oorleef?

Die Vloed tot die uittog uit Egipte

Abram—‘Die vader van almal wat geloof het’

Hoe het Abram geloof geopenbaar? Op watter maniere sal jy graag Abram se geloof wil navolg?

Sara—‘Jy is ’n vrou wat pragtig is’

In Egipte sien Farao se prinse hoe mooi Sara is. Jy sal nie glo wat volgende gebeur nie.

Sara—God het haar “Prinses” genoem

Hoekom was Sara se nuwe naam gepas?

Rebekka—“Ek is bereid om te gaan”

Buiten geloof het Rebekka talle ander goeie eienskappe geopenbaar.

Josef—“Luister asseblief na hierdie droom”

Josef se ingewikkelde gesinsagtergrond voorsien ’n waardevolle les vir diegene wat vandag in stiefgesinne is.

Josef—“Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen?”

Hoe het Josef die vasbeslote pogings weerstaan wat Potifar se vrou aangewend het om hom te verlei?

Josef—“Is uitleggings nie ’n saak van God nie?”

Wat het Josef in staat gestel om die drome van die hoof van die skinkers, die hoof van die bakkers en Farao moedig uit te lê? Hoe het Josef in een dag van die tronk na die paleis gegaan?

Josef—“Is ek in die plek van God?”

Is die vrede in jou familie al ooit deur jaloesie, verraad of haat versteur? Indien wel, kan die Bybelverhaal van Josef jou help.

Job – ‘Ek sal my onkreukbaarheid nie prysgee nie!’

Hoe kan die Bybelverhaal van Job ons help wanneer ons deur moeilike tye gaan of wanneer ons geloof getoets word?

Job – Jehovah het sy pyn weggeneem

As ons lojaal is soos Job, sal dit Satan frustreer en Jehovah, wat ons liefhet, baie bly maak!

Mirjam – “Sing vir Jehovah”!

Mirjam die profetes was beweeg om saam met die vroue van Israel ’n oorwinningslied te sing by die Rooisee. Haar lewe is ’n les in moed, geloof en nederigheid.

Die uittog uit Egipte tot Israel se eerste koning

Ragab—Sy is “deur werke regverdig verklaar”

Hoe toon Ragab se verhaal dat ons almal vir Jehovah belangrik is? Wat kan ons uit haar geloof leer?

Debora—“Ek het as ’n moeder in Israel opgestaan”

Wat kan die Bybelverslag van Debora ons omtrent geloof en moed leer?

Rut​—“Waar u gaan, sal ek gaan”

Waarom was Rut bereid om haar familie en geboorteland agter te laat? Watter eienskappe het sy geopenbaar wat haar kosbaar in Jehovah se oë gemaak het?

Rut​—“’n Voortreflike vrou”

Waarom is Rut en Boas se huwelik betekenisvol? Wat kan ons by Rut en Naomi leer oor familie?

Hanna—Sy het haar hart in gebed voor God uitgestort

Hanna se geloof in Jehovah het haar ’n situasie help verduur wat onmoontlik gelyk het.

Samuel—Hy “het grootgeword by Jehovah”

Wat was ongewoon omtrent Samuel se kinderjare? Wat het sy geloof opgebou toe hy by die tabernakel was?

Samuel—Hy het volhard ondanks teleurstellings

Ons kom almal voor ontberinge en teleurstellings te staan wat ons geloof toets. Wat kan ons uit Samuel se volharding leer?

Israel se eerste koning tot Jesus se geboorte

Jonatan — Niks kan Jehovah keer nie

Jonatan en sy wapendraer het ’n hele kamp gewapende soldate aangeval en die uiteinde het geskiedenis gemaak.

Dawid—“Die stryd behoort aan Jehovah

Wat het Dawid in staat gestel om Goliat te verslaan? Wat kan ons uit Dawid se verhaal leer?

Dawid en Jonatan — ’n Sterk band van vriendskap

Hoe het twee mense wie se agtergrond en ouderdom soveel van mekaar verskil het sulke goeie vriende geword? Hoe kan hulle verslag jou help om vandag ook sulke goeie vriende te maak?

Abigail—Sy het goeie oordeel aan die dag gelê

Wat kan ons uit Abigail se moeilike huweliksituasie leer?

Elia—Hy het rein aanbidding verdedig

Hoe kan ons Elia navolg wanneer ons te doen het met mense wat nie saamstem met wat die Bybel leer nie?

Elia—Hy was waaksaam, en hy het gewag

Hoe het die profeet Elia ’n biddende gesindheid geopenbaar terwyl hy op Jehovah gewag het om sy belofte te vervul?

Elia—Hy het vertroosting in sy God gevind

Watter gebeure het Elia baie neerslagtig laat word, so neerslagtig dat hy selfs gevra het om te sterf?

Elia—Hy het volhard ondanks ongeregtigheid

Was jy al ’n slagoffer van ongeregtigheid? Sien jy uit na die tyd wanneer God sake sal regstel? Kyk hoe jy die getroue Elia kan navolg.

Elia — Hy het tot die einde toe volhard

Elia se voorbeeld van getroue volharding kan ons help om ons eie geloof gedurende moeilike tye te versterk.

Jona—Hy het uit sy foute geleer

Was jy al so bang om ’n toewysing te aanvaar soos Jona was? Sy verhaal leer ons belangrike lesse oor Jehovah se geduld en barmhartigheid.

Jona—Hy het ’n les in barmhartigheid geleer

Hoe kan die verslag oor Jona ons help om ’n eerlike selfondersoek te doen?

Ester—Sy het opgekom vir God se volk

Dit verg geloof en moed om selfopofferende liefde soos Ester te openbaar.

Ester—Sy het verstandig, moedig en onselfsugtig opgetree

Hoe het Ester onselfsugtig opgetree ter wille van Jehovah en sy volk?

Jesus se geboorte tot die dood van die apostels

Maria​—“Kyk! Jehovah se slavin!”

Wat openbaar Maria se reaksie op die engel Gabriël se besoek oor haar geloof? Watter ander goeie eienskappe het sy geopenbaar?

Maria—Sy het “in haar hart gevolgtrekkings gemaak”

Maria se ondervindinge in Betlehem het haar geloof in Jehovah se beloftes versterk.

Maria—Sy het die swaard van droefheid oorwin

Die voorbeeld van Maria, die moeder van Jesus, kan jou help as jy voor die “lang swaard” van droefheid te staan kom.

Josef—Hy het beskerm, hy het voorsien en hy het volhard

Hoe het Josef sy gesin beskerm? Waarom het hy Maria en Jesus na Egipte geneem?

Marta​—“Ek het geglo”

Hoe het Marta selfs gedurende ’n tyd van droefheid merkwaardige geloof getoon?

Maria Magdalena – “Ek het die Here gesien!”

Hierdie getroue vrou Maria Magdalena het die voorreg ontvang om die goeie nuus aan ander te vertel.

Petrus—Hy het gestry teen vrees en twyfelgedagtes

Twyfel kan ’n kragtige, vernietigende invloed op ons hê. Maar Petrus het sy vrees en twyfelgedagtes te bowe gekom.

Petrus—Hy was lojaal ondanks beproewinge

Hoe het Petrus se geloof en lojaliteit hom gehelp om teregwysing van Jesus te aanvaar?

Petrus—Hy het vergewensgesindheid by sy Heer geleer

Wat het Jesus Petrus oor vergifnis geleer? Hoe het Jesus getoon dat hy Petrus vergewe het?

Timoteus—“My geliefde en getroue kind in die Here”

Wat het Timoteus gehelp om van ’n skaam jong man in ’n uitstekende Christenopsiener te verander?