Spring na inhoud

Ontwikkel eienskappe soos God s’n

Hoe om ’n beter mens te wees

Die pad van geluk — Wees tevrede en vrygewig

Baie mense meet sukses en geluk aan hoeveel geld en besittings hulle het. Maar kan geld en besittings jou regtig gelukkig maak? Wat is die bewyse?

Geniet die voordele wat dit inhou om te gee

Om te gee is goed vir jou en vir ander. Dit bevorder samewerking en vriendskap. Hoe kan jy ’n blymoedige gewer wees?

Wat sê die Bybel oor dankbaarheid?

Dit hou baie voordele in as ons dankbaarheid toon. Hoe kan dit jou help en hoe kan jy dit aankweek?

Sagmoedigheid​​—⁠Die wyse weg

Dit is nie maklik om kalm te bly wanneer jy onregverdig behandel word nie, maar die Bybel spoor Christene aan om sagmoedig te wees. Wat kan jou help om hierdie goddelike eienskap aan te kweek?

Hoe om geduldiger te wees

Oorwin ongeduld en die negatiewe gevolge daarvan met vier eenvoudige stappe.

Die pad van geluk — Leer om te vergewe

Ons kan nie gelukkig of gesond wees as ons plek maak vir woede en haat nie.

Waarom eerlikheid die beste is

Persoonlike ondervindinge toon die waarde van eerlikheid.

Maak reg of verkeerd nog enigsins saak?

Kyk na twee redes hoekom God se sedelike standaarde in die Bybel so belangrik is.

Goeie verhoudings met ander

Diskriminasie – Wys liefde

Om liefde te wys, kan jou help om ontslae te raak van diskriminasie. Kyk na ’n paar spesifieke maniere.

Die pad van geluk — Liefde

As ons gelukkig wil wees, is dit belangrik dat ons vir ander lief is en liefde van ander ontvang.

Waardes wat nommerpas en tydloos is—Liefde

Die Bybel meld dikwels liefde, maar dit verwys selde na romantiese of seksuele liefde.

Goedhartigheid—Noodsaaklik in God se oë

Moet ’n mens probeer om goedhartig teenoor alle mense te wees? Hoe beskou God hierdie eienskap?

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

Hoe om tot vrede in die gesin by te dra

Kan die Bybel se wysheid help om vrede te maak waar dit nie bestaan het nie? Luister na wat mense wat dit toegepas het te sê het.

Vergewe vryelik

Om te vergewe beteken nie dat ons die verkeerde gedrag goedkeur of dat ons die pyn wat dit ons veroorsaak het, as niks afmaak nie

Hoe om jou woede onder beheer te hou

Om oor te gee aan woede, kan sleg wees vir jou gesondheid, maar om jou woede te onderdruk, is ook sleg. Wat kan jy doen wanneer jou maat jou regtig irriteer?