Spring na inhoud

Onlangs op die tuisblad

 

Oorlaai met valse inligting!

Hoe kan jy jouself beskerm?

 

12 Geheime vir ’n suksesvolle gesin

Vind uit wat hierdie geheime is in hierdie Ontwaak!

 

Is protes die oplossing?

Protes kan ’n sterk krag wees wat verandering meebring. Maar is dit die oplossing vir ongeregtigheid, korrupsie en onderdrukking?

Wat is reg, en wat is verkeerd?

Hoe moet jy besluit? Is daar leiding wat jy kan vertrou?

 

Is dit verkeerd om te rook?

As die Bybel nie van rook praat nie, hoe kan ons die antwoord op hierdie vraag kry?

Die waarheid – Hoe om daarna te soek

Die Bybel gee betroubare antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe.

Maak tyd vir mekaar

Vir baie getroude paartjies is dit moeilik om met mekaar te praat, selfs al is hulle bymekaar. Hoe kan paartjies die meeste van hulle tyd saam maak?

’n Verlore Bybelvertaling word weer ontdek

Kyk na hierdie opwindende video oor hoe ’n belangrike Bybelvertaling verlore geraak het en toe meer as 200 jaar later weer ontdek is.

Weerstaan groepsdruk!

Vier eenvoudige stappe kan jou help om die krag te kry om jouself te wees.

Gee God oor vrouens om?

Die antwoord kan jou help om innerlike vrede te kry as jy wreed of onregverdig behandel word omdat jy ’n vrou is.

 

Hoe kan ek geluk in die lewe vind?

Ons gratis Bybelstudieprogram kan jou help.

 

Wanneer sal mense ophou veg? – Wat sê die Bybel?

Binnekort sal alle oorlog tot ’n einde kom. Die Bybel verduidelik hoe dit sal gebeur.

Veg teen eensaamheid deur ander te help

Die Bybel se raad kan help.

 

Beskerm jouself teen valse inligting

Daar is baie valse nuus, nuusberigte en samesweringsteorieë, en dit kan selfs slegte gevolg vir jou hê.

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Watter hoop gee die Bybel?

 

Wat beteken dit om ’n “Goeie Samaritaan” te wees?

Vind uit waar hierdie algemene uitdrukking vandaan kom en wat dit beteken.

Wat sê die Bybel oor Paasfees?

Leer meer oor die oorsprong van vyf Paasgebruike.

Vind baat by Jesus se offerande

Kyk na twee belangrike dinge wat jy kan doen.