DIE WAGTORING Nr. 1 2020 | Die waarheid – Hoe om daarna te soek

Die Bybel gee betroubare antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe.

Die waarheid – Hoe om daarna te soek

Die wêreld is vol leuens, maar daar is ’n proses wat jy kan volg om betroubare antwoorde op die belangrikste vrae in die lewe te vind.

Die Bybel – ’n Betroubare boek van waarheid

Jy kan die volste vertroue hê dat jy die Bybel kan vertrou.

Die waarheid oor God en Jesus

Wat is die verskil tussen Jehovah God en Jesus Christus?

Die waarheid oor die Koninkryk van God

Die Bybel sê wie die Koning van God se Koninkryk is, sowel as waar dit is, wat die doel daarvan is en wie die heersers en onderdane daarvan is.

Die waarheid oor die toekoms

Versterk jou hoop oor wat God sê oor die toekoms van die aarde en oor die mense wat daarop sal lewe.

Wat die waarheid vir jou kan doen

Kennis van die waarheid oor God se Woord bring baie voordele.