Spring na inhoud

Evolusie of die skepping

Hoe het lewe begin?

Die feit is, baie geleerde mense — insluitende ’n aantal wetenskaplikes — bevraagteken die geldigheid van die teorie van evolusie.

Die ware skeppingsverhaal

Strook die Bybelverslag van die skepping met wetenskaplike feite?

Wat die Bybel vir ons sê oor ’n Skepper

Stem dit ooreen met wetenskaplike feite?

Het God evolusie gebruik om verskillende lewende dinge te skep?

Wetenskaplikes het gesien dat daar verskeidenheid binne elke soort lewensvorm is, en niks in die Bybel weerspreek dit nie.

Evolusie of die skepping?—’n Leerling se dilemma

Leerlinge wat oor die skepping geleer word, kom dikwels voor ’n moeilike besluit te staan.

Wat sê die Bybel oor die skepping?

Die Bybel praat van ses “dae” waartydens God geskep het. Was dit dae van 24 uur elk?

Jongmense praat oor geloof in God

In hierdie video van drie minute verduidelik tieners hoekom hulle oortuig is dat daar ’n Skepper is.

Die wonderlike skepping leer ons van God

Kyk jy elke dag na God se skeppingswerke? Deur te kyk na God se skepping, kan ons sy groot liefde vir ons sien, asook sy wysheid wat geen einde het nie.

Die lewende planeet

Lewe op aarde sou nooit kon bestaan het as dit nie was vir ’n reeks baie gelukkige “toevallighede” nie. Maar is dit blote toeval of is dit intelligente ontwerp?

Die wonder-element

Geen ander chemiese element is noodsaakliker vir lewe as koolstof nie. Waarom is dit so belangrik?

Jou selle—Lewende biblioteke!

Waarom glo party gerespekteerde wetenskaplikes nie meer aan evolusie nie?

Skepping of evolusie?—Deel 1: Waarom moet ek aan God glo?

Sal jy graag meer selfvertroue wil hê wanneer jy verduidelik waarom jy aan God glo? Kry wenke oor hoe om te antwoord wanneer iemand jou vra wat jy glo.

Skepping of evolusie?—Deel 2: Waarom moet ek evolusie bevraagteken?

Twee fundamentele feite toon waarom jy dit moet doen.

Skepping of evolusie?​—Deel 3: Waarom moet ek aan die skepping glo?

Moet jy teen die wetenskap gekant wees om aan die skepping te glo?

Moet ek in evolusie glo?

Watter verduideliking maak die meeste sin?

Wat sê die Bybel oor evolusie?

Is die Bybel se verslag van die skepping in stryd met die wetenskap?

Wat sê die Bybel oor dinosourusse?

Stem dit met die wetenskap ooreen?