Spring na inhoud

Bybelvertalings

Beginsels van Bybelvertaling

Vyf sleutelbeginsels is gevolg toe die Nuwe Wêreld-vertaling voorberei is.

Die Bybel—Hoekom so baie vertalings?

Belangrike redes wat jou sal help om te verstaan waarom verskillende vertalings van die Bybel nodig is.

Is die Nuwe Wêreld-vertaling akkuraat?

Waarom verskil die Nuwe Wêreld-vertaling van baie ander vertalings?

’n Baie ou manuskrip ondersteun die gebruik van God se naam

Kyk na die bewyse dat God se naam in die “Nuwe Testament” behoort.

Toevertrou met die vertaling van “die heilige verklarings van God”—Romeine 3:2

Jehovah se Getuies het oor die afgelope eeu talle Bybelvertalings gebruik. Waarom het hulle die Bybel in hedendaagse Engels vertaal?

Die Siriese Pesjitta—’n Kykie in die wêreld van vroeë Bybelvertalings

Hierdie eertydse Bybel bewys dat party hedendaagse Bybels verse bevat wat nie in die oorspronklike geskrifte was nie.

’n Verlore Bybelvertaling word weer ontdek

Kyk na hierdie opwindende video oor hoe ’n belangrike Bybelvertaling verlore geraak het en toe meer as 200 jaar later weer ontdek is.

Elias Hutter en sy merkwaardige Hebreeuse Bybels

Elias Hutter, ’n 16de-eeuse geleerde, het twee Hebreeuse Bybels gepubliseer wat baie waardevol was.

’n Skat wat eeue lank verborge was

Vind uit hoe die oudste Georgiese Bybelvertaling waarvan mense weet, ontdek is.

Die Woord van God in Middeleeuse Spanje

Wat het skoolkinders wat Bybeltekste op stukke leiklip oorgeskryf het, met Bybelsmokkelaars in gemeen?

Die Bybel in Georgies

Ou Georgiese manuskripte van die Bybel dateer uit die middel van die vyfde eeu HJ of selfs vroeër.

Estland gee erkenning aan “’n groot prestasie”

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif in Esties is in 2014 genomineer vir Estland se Jaarlikse Taaltoekenning.

God se naam word bekendgemaak in Swahili

Vind uit hoe God se naam, Jehovah, in die Swahili-Bybel verskyn het.