Spring na inhoud

Toevertrou met die vertaling van “die heilige verklarings van God”—Romeine 3:2

Toevertrou met die vertaling van “die heilige verklarings van God”—Romeine 3:2

God se waarheid kan in etlike verskillende Bybelvertalings gevind word, en Jehovah se Getuies het oor die afgelope eeu talle vertalings gebruik. Waarom het hulle hulle eie vertaling van die Bybel in hedendaagse Engels gedoen? Wat was die resultate? Kyk Toevertrou met die vertaling van “die heilige verklarings van God”.​Romeine 3:2.