Spring na inhoud

Die geskiedenis van die Bybel

Hoe die Bybel tot in ons tyd bewaar is

Ons kan seker wees dat die gedagtes in die oorspronklike Bybelteks akkuraat aan ons oorgedra is.

Wie het die Bybel verdeel in hoofstukke en verse?

Waarom het mense hierdie stelsel begin gebruik?

Die Bybel het behoue gebly ondanks teenstand

Politieke en godsdiensleiers het probeer verhinder dat mense die Bybel besit, vertaal of afskrifte daarvan maak. Hulle het nie daarin geslaag nie.

Die Bybel—’n Merkwaardige verhaal van oorlewing

Vind uit hoe die Bybel se bestaan bedreig is en hoe die Bybel se oorlewing tot in ons dag bewys lewer dat hierdie boek merkwaardig is.

Hoe kan ons seker wees dat die Bybel betroubaar is?

As God die Outeur van die Bybel is, moet dit anders wees as enige boek wat al ooit geskryf is.

Is die Bybel verander?

Aangesien die Bybel so ’n ou boek is, hoe kan ons dan seker wees dat die boodskap in die Bybel nog akkuraat is?

Die Bybel het behoue gebly ondanks pogings om sy boodskap te verander

Bedrieglike persone het die Bybel se boodskap probeer verander. Waarom het hulle nie daarin geslaag nie?