Spring na inhoud

Opsomming van die Bybel

Opsomming van die Bybel

Deur die geskiedenis is die Bybel die boek met die grootste verspreiding, en baie mense is baie lief daarvoor. Maar jy wonder dalk: ‘Waaroor gaan hierdie bekende boek?’

Die Bybel—Wat is die boodskap daarin? bevat ’n opsomming van die Bybel wat jou kan help om die hooftema van die Bybel te verstaan. Hierdie brosjure gee ’n oorsig van die Bybel vanaf die skeppingsverslag in die boek Genesis tot die opwindende hoop vir die toekoms wat in die boek Openbaring beskryf word. Dit bevat ’n tydlyn wat wys wanneer belangrike gebeure plaasgevind het. Dit bevat ook pragtige kunswerk en gedagteprikkelende vrae wat bespreek kan word.

Lees Die Bybel—Wat is die boodskap daarin? aanlyn.