Die Bybel​Wat is die boodskap daarin?

Wat is die basiese boodskap van die Bybel?

Waarom moet jy die Bybel ondersoek?

Kyk na ’n paar nuttige feite oor die Bybel, die gewildste boek in die wêreld.

DEEL 1

Die Skepper gee die mens ’n paradys

Hoe beskryf die Bybel die skepping van die mens? Watter gebooie het God die eerste mensepaar gegee?

DEEL 2

Die mens verloor die Paradys

Watter grondslag vir hoop het God voorsien toe hy Adam en Eva tot verantwoording geroep het oor hulle dade?

DEEL 3

Die mens oorleef die Vloed

Hoe het goddeloosheid op die aarde versprei? Hoe het Noag getoon dat hy ’n getroue man is?

DEEL 4

God sluit ’n verbond met Abraham

Waarom het Abraham na Kanaän getrek? Watter verbond het Jehovah met Abraham gesluit?

DEEL 5

God seën Abraham en sy familie

Wat het Jehovah by die mensdom tuisgebring toe hy Abraham gevra het om Isak te offer? Wat het Jakob voor sy dood geprofeteer?

DEEL 6

Job handhaaf sy onkreukbaarheid

Hoe toon die boek Job dat alle intelligente skepsele tot die regverdiging van God se soewereiniteit kan bydra?

DEEL 7

God verlos die kinders van Israel

Hoe is Moses deur God gebruik om die Israeliete uit slawerny in Egipte te verlos? Wat was die grondslag vir die Pasgaviering?

DEEL 8

Die volk Israel gaan Kanaän binne

Waarom het Jehovah Ragab en haar familie in Jerigo gespaar toe die Israeliete Kanaän binnegegaan het?

DEEL 9

Die Israeliete vra ’n koning

Toe die Israeliete ’n koning gevra het, het Jehovah Saul gekies. Waarom het Jehovah koning Saul met Dawid vervang?

DEEL 10

Salomo is ’n wyse koning

Wat is ’n paar voorbeelde van Salomo se wysheid? Wat het gebeur toe hy van Jehovah se weë afgewyk het?

DEEL 11

Geïnspireerde liedere wat vertroos en onderrig

Watter psalms wys hoe God dié wat hom liefhet, help en vertroos? Wat het die koning in Hooglied van Salomo geopenbaar?

DEEL 12

Goddelike wysheid vir die lewe

Kyk hoe die geïnspireerde raad in Spreuke en Prediker praktiese riglyne en ’n grondslag vir vertroue in God kan voorsien.

DEEL 13

Goeie konings en slegte konings

Hoe is Israel in twee koninkryke verdeel?

DEEL 14

God spreek deur sy profete

Watter soort boodskappe het God se profete oorgedra? Kyk na vier temas wat hulle ontwikkel het.

DEEL 15

’n Profeet in ballingskap kry vooruitskouings op die toekoms

Wat het Daniël oor die Messias en God se Koninkryk geleer?

DEEL 16

Die Messias verskyn

Hoe het Jehovah engele en Johannes die Doper gebruik om Jesus as die Messias te identifiseer? Hoe het Jehovah sy Seun duidelik as die Messias geïdentifiseer?

DEEL 17

Jesus leer ander van God se Koninkryk

Wat was die tema van Jesus se predikingswerk? Hoe het hy getoon dat sy heerskappy op liefde en geregtigheid gegrond sal wees?

DEEL 18

Jesus verrig wonderwerke

Wat toon Jesus se wonderwerke oor sy mag en sy toekomstige heerskappy oor die aarde?

DEEL 19

Jesus uiter ’n verreikende profesie

Wat is die betekenis van die teken wat Jesus sy apostels gegee het?

DEEL 20

Jesus Christus word doodgemaak

Watter nuwe herdenking het Jesus ingestel voordat hy verraai is en aan die paal gehang is?

DEEL 21

Jesus lewe!

Hoe het Jesus se dissipels uitgevind dat God hom opgewek het?

DEEL 22

Die apostels preek onbevrees

Wat het tydens die Pinksterfees gebeur? Hoe het vyande op die predikingswerk van Jesus se dissipels gereageer?

DEEL 23

Die goeie nuus versprei

Wat het gebeur nadat Paulus ’n man in Listra genees het? Hoe het Paulus in Rome beland?

DEEL 24

Paulus skryf aan die gemeentes

Watter riglyne het Paulus oor behoorlike gemeentelike organisasie gegee? Wat het hy oor die beloofde saad gesê?

DEEL 25

Raad oor geloof, gedrag en liefde

Hoe kan ’n Christen geloof openbaar? Hoe toon ’n persoon dat hy God werklik liefhet?

DEEL 26

Die Paradys word herstel!

Hoe voltooi die boek Openbaring die Bybel se boodskap?

Die Bybel se boodskap—’n Oorsig

Hoe het Jehovah geleidelik geopenbaar dat Jesus die Messias sou wees, die een wat die Paradys op die aarde sou herstel?

Tydlyn van die Bybel

Kyk na ’n tydlyn van Bybelgeskiedenis vanaf 4026 VHJ tot omstreeks 100 HJ.