Wat is nuut?

2024-06-13

BROADCASTING-LIEDJIES

By die huis

Dis nooit te laat om huis toe te kom nie.

2024-06-13

BROADCASTING-LIEDJIES

Ek weet Jehovah is by my

Met Jehovah se hulp, kan ons enige vrese oorkom.

2024-06-12

JONGMENSE VRA

Wat as ek nie van skool hou nie?

As jy nie van skool hou nie, is jy nie alleen nie. Kyk wat jy kan doen om ’n beter beskouing van jou opvoeding te hê.

2024-06-03

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK

September–Oktober 2024

2024-06-03

BROADCASTING-LIEDJIES

“Die werklike lewe”

Om oor ons hoop vir die toekoms te dink, gee ons die krag om moeilike tye te verduur.

2024-06-03

BROADCASTING-LIEDJIES

Ek bou geloof

Bou jou geloof op om twyfel stil te hou.

2024-06-03

BROADCASTING-LIEDJIES

‘Vrede wat vloei soos ’n rivier’

Die vrede van Jehovah is soos ’n rivier, en dit vloei vir ewig.

2024-05-31

HOU AAN WAAK!

Wetteloosheid raak wêreldwyd al hoe meer – Wat sê die Bybel?

Vind uit wat die rede is vir die wetteloosheid wat ons wêreldwyd sien.

2024-05-27

DIE HUWELIK EN DIE GESIN

Hoe om ’n egskeiding te vermy wanneer julle ouer is

Wat veroorsaak dat ouer mense skei? Hoe kan jy keer dat dit jou huwelik raak?

2024-05-24

NUUSBERIGTE

‘Ek kyk verby my probleme’

2024-05-17

HOU AAN WAAK!

Wat het van ordentlikheid geword? – Wat sê die Bybel?

Ordentlikheid het ’n laagtepunt bereik. Die Bybel verduidelik hoekom en voorsien ’n betroubare gids vir ordentlike spraak en gedrag.