Spring na inhoud

SUID-KOREA

SPESIALE VERSLAG: Alternatiewe burgerlike diens in Suid-Korea

SPESIALE VERSLAG: Alternatiewe burgerlike diens in Suid-Korea

Hierdie spesiale verslag oor alternatiewe burgerlike diens (ACS) in Suid-Korea is deur die Asiaties-Pasifiese Vereniging van Jehovah se Getuies (APAJW) voorberei om dit aan regeringsamptenare, die media en geleerdes te versprei en dit met hulle te bespreek. Die verslag bespreek die huidige toepassing van alternatiewe burgerlike diens vanaf hierdie maand.

Laai af in Engels

Laai af in Koreaans

Kyk asseblief na die eerste spesiale verslag wat in Oktober 2021 deur die APAJW voorberei is. Dit bespreek die alternatiewe burgerlike diens soos dit eers in Suid-Korea toegepas is.

Laai eerste verslag in Engels af

Laai eerste verslag in Koreaans af

Kyk na die aanvullende byvoegsel met verklarings wat van toepassing is deur Koreaanse regsdeskundiges en leiers wat alternatiewe burgerlike diens met straf vergelyk.

Laai byvoegsel in Engels af

Laai byvoegsel in Koreaans af