Spring na inhoud

Suid-Korea

 

Jehovah se Getuies in Suid-Korea

  • Jehovah se Getuies​—106 161

  • Gemeentes​—1 252

  • Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood​—138 920

  • Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking​—1 tot 485

  • Bevolking​—51 408 000

  • Getuies in die tronk weens hulle geloof​—0

2019-09-30

SUID-KOREA

Christelike neutraliteit in Suid-Korea – Geskiedenis van geloof en moed

Vanaf 1953 is jong Koreaanse mans wat Jehovah se Getuies is, in die tronk gesit omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het. In Februarie 2019 het dit verander. Vind uit wat gemaak het dat iets so belangrik gebeur het.