Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Albanië

  • Gjirokastër, Albanië​ — Die brosjure Is lewe geskep? word aangebied

Vinnige feite – Albanië

  • 2 762 000 – Bevolking
  • 5 461 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 83 – Gemeentes
  • 1 tot 511 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

Hulle het hulle gewillig aangebied – In Albanië en Kosovo

Watter vreugdevolle dinge het dié wat dien waar daar hulp nodig is, gehelp om te volhard ten spyte van die uitdagings?