Spring na inhoud

Bybel­studie-aktiwiteite

Hoe om lojale vriende te vind

Leer uit die voorbeeld van Jonatan en Dawid. Laai hierdie aktiwiteit af, lees die Bybelverhaal en leef jou in die verslag in!