ONTWAAK! Julie 2013 | Is protes die oplossing?

Lees in hierdie nommer waarom protesoptrede toegeneem het en wat die oplossing is.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: onderhoude en diskriminasie en nuwe wetgewing vir tabakmaatskappye in Australië.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om woedebuie te hanteer

Wat kan jy doen wanneer jou kind ’n woedebui het? Bybelbeginsels kan jou help om hierdie uitdaging die hoof te bied.

VOORBLADONDERWERP

Is protes die oplossing?

Protes kan ’n sterk krag wees wat verandering meebring. Maar is dit die oplossing vir ongeregtigheid, korrupsie en onderdrukking?

VOORBLADONDERWERP

Ek het oral om my ongeregtigheid gesien

Waarom het ’n jong man van Noord-Ierland sy beskouing verander van hoe geregtigheid tot stand gebring sal word?

’n Kykie na die sku woestynkat

Het jy al van die woestynkat gehoor? Leer meer oor hierdie kat en waarom hy nie dikwels gesien word nie.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Azerbeidjan

Azerbeidjanners is opgewekte en hartlike mense. Leer meer oor hulle land en kultuur.

DIE BYBEL SE BESKOUING

God se Koninkryk

Party mense glo dat die Koninkryk van God in die harte van gelowiges is of dat dit deur mensepogings tot stand gebring sal word. Wat sê die Bybel?

IS DIT ONTWERP?

Die wonderlike brein van die arktiese grondeekhoring

Hoe oorleef hierdie diertjie dit wanneer sy liggaamstemperatuur tot naby vriespunt daal?

Nog aanlyn materiaal

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 2)

Lees ondervindinge van jongmense wat geleer het om ernstige gesondheidsprobleme te verduur en nietemin ’n positiewe gesindheid te behou.

Die verhaal van Jakob se seuns

Hoe moet jy reageer wanneer jou broer, suster of vriend iets kry wat jy graag wil hê?