Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW LANGUAGE

Algemene vrae​—JW Language (iOS)

Algemene vrae​—JW Language (iOS)

Die alfabet van sommige tale, soos Thai, bevat karakters met verlengde bo- en onderstele en diakritiese tekens. iOS kan hierdie tale nie altyd akkuraat weergee nie.

 

JW Language werk op die volgende toestelle:

● iPad 2 en nuwer (met iOS 7.0 of nuwer)

● iPad Mini (met iOS 7.0 of nuwer)

● iPhone 4 en nuwer (met iOS 7.0 of nuwer)

● iPod Touch (5th generation) (met iOS 7.0 of nuwer)

Geen ondersteuning vir die volgende toestelle word beplan nie:

● iPad 1

● iPhone 3GS en ouer

 

Tik op Settings in die Home-gewel van die hoofkieslysbalk. Tik dan op die ikoon langs Global Playback Speed om te kies teen watter spoed jy die oudio-lêer wil speel. Daar is drie verskillende opsies.

 

’n Vriend wat weet hoe JW Language werk, sal jou dalk kan help. Indien nie, kan jy die aanlyn hulpvorm invul.