Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW LANGUAGE

Algemene vrae​—JW Language (Android)

Algemene vrae​—JW Language (Android)

JW Language werk op die volgende toestelle:

● Android-tablette en -fone (met weergawe 4.1 of nuwer)

Binnekort sal daar ondersteuning wees vir die volgende toestelle:

● Kindle Fire-tablette

Geen ondersteuning vir die volgende toestelle word beplan nie:

● Android-tablette en -fone met weergawe 4.0 en ouer

 

’n Vriend wat weet hoe JW Language werk, sal jou dalk kan help. Indien nie, kan jy die aanlyn hulpvorm invul.