Spring na inhoud

Regskantore

Geen regsgeleerde-kliënt-verhouding. Geen regsgeleerde-kliënt-verhouding of enige ander verhouding word geskep wanneer daar met ons regsafdeling of ’n regsgeleerde in ons regsafdeling deur middel van e-pos of ons webwerf gekommunikeer word nie.

Kommunikasie is nie konfidensieel nie. Ons kan nie waarborg dat enige kommunikasie met ons regsafdeling of ’n regsgeleerde in ons regsafdeling deur middel van e-pos of ons webwerf konfidensieel is nie.

 

Wêreldhoofkwartier

Jehovah’s Witnesses, Office of the General Counsel

1 Kings Drive

TUXEDO PARK NY 10987-5500

UNITED STATES

+1 845-306-0711

generalcounsel@jw.org