Spring na inhoud

15 MAART 2024
WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2024 – Nr. 2

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2024 – Nr. 2

In hierdie video sal ons kyk na hoe ons wonderlike Vader, Jehovah, wys dat hy “wil hê dat almal berou moet toon” (2 Pet. 3:9). Ons sal ook leer oor aanpassings in ons kleredrag by teokratiese geleenthede.