Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Zambië

Vinnige feite – Zambië

  • 20 018 000 – Bevolking
  • 239 427 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 3 605 – Gemeentes
  • 1 tot 95 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

LEWENSVERHALE

Dayrell Sharp: Met God se krag sal ons nie van hom af wegbeweeg nie

Ten spyte van moeilike omstandighede het Dayrell en Susanne Sharp meer as 130 gehelp om tot doop te vorder.