Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Suid-Afrika

  • Stellenbosch, Suid-Afrika — Besig om vir ’n werker in ’n wingerd buite Kaapstad te preek

  • Bo-Kaap, Kaapstad, Suid-Afrika — Predikingswerk in een van die stad se voorstede

  • Weltevrede, Mpumalanga, Suid-Afrika — ’n Ndebele-vrou word genooi om ’n vergadering by ’n Koninkryksaal by te woon

Vinnige feite – Suid-Afrika

  • 60 605 000 – Bevolking
  • 100 331 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 966 – Gemeentes
  • 1 tot 617 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

My gelukkige lewe in Jehovah se diens

Lewensverhaal: John Kikot

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

’n JW-satellietkanaal bereik plekke waar daar nie Internet is nie

Hoe kyk broers in Afrika na JW Broadcasting as hulle nie Internettoegang het nie?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Johny en Gideon: Vyande word broers

In party gebiede is rassehaat deel van die alledaagse lewe. Kyk hoe twee mans in Suid-Afrika dit oorkom het.