Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Vanuatu

  • Port-Vila, Vanuatu​ — Bybelonderrigtingswerk in die dorpie Eratap

Vinnige feite – Vanuatu

  • 334 000 – Bevolking
  • 694 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 13 – Gemeentes
  • 1 tot 560 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied

Baie susters wat al in die buiteland gedien het, was aanvanklik huiwerig om na ’n vreemde land te trek. Hoe het hulle die nodige moed bymekaargeskraap? Wat het hulle geleer terwyl hulle in die buiteland gedien het?