Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Venezuela

  • La Victoria, Venezuela​ — ’n Gratis tuisbybelstudie word aangebied

Vinnige feite – Venezuela

  • 28 302 000 – Bevolking
  • 134 096 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 700 – Gemeentes
  • 1 tot 215 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONDERVINDINGE

In Venezuela dien hulle Jehovah gedurende moeilike tye

Ons broers en susters in Venezuela bly ywerig in hulle bediening en is “’n bron van groot vertroosting” vir mekaar.

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Noodlenigingswerk in 2021 – Ons het nie van ons broers en susters vergeet nie

Gedurende 2021 het party lande nie net hulp nodig gehad as gevolg van die COVID-19-pandemie nie, maar ook as gevolg van ander groot rampe.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Ek het stappe geneem om Jehovah gelukkig te maak

Lewensverhaal: Dyah Yazbek

NUUSBERIGTE

Jongste nuus oor Venezuela: Geestelike bedrywighede neem toe ondanks uitdagings

Ten spyte van moeilike omstandighede hou Jehovah se Getuies in Venezuela moedig aan om die predikingswerk te doen.