Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Oekraïne

  • Libokhora, die Oekraïne​ — Daar word in ’n klein dorpie gepreek

Vinnige feite – Oekraïne

  • 41 130 000 – Bevolking
  • 109 375 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 234 – Gemeentes
  • 1 tot 391 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOU AAN WAAK!

Tweede jaar van oorlog in Oekraïne – Watter hoop gee die Bybel?

Vind uit oor die Bybel se belofte dat daar ’n einde aan alle oorlog sal wees.

Rusland val Oekraïne binne – Word Bybelprofesie vervul?

Vind uit hoekom hierdie geleentheid so belangrik is.

HOU AAN WAAK!

Godsdiens en die oorlog in Oekraïne – Wat sê die Bybel?

Kerkleiers aan albei kante van die konflik gebruik hulle invloed op ’n manier wat nie ooreenstem met Jesus se leringe nie.