Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Taiwan

  • Taitjoeng, Taiwan​ — ’n Bybeltraktaat word vir ’n winkelbesoeker by die Jizjong-nagmark aangebied

Vinnige feite – Taiwan

  • 23 375 000 – Bevolking
  • 11 460 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 177 – Gemeentes
  • 1 tot 2 060 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

’n Suksesvolle program vir alternatiewe burgerlike diens in Taiwan

Persone in Taiwan wat gewetensbeswaar teen militêre diens aanteken, kan kies om alternatiewe burgerlike diens te doen.

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Taiwan

Meer as 100 Getuies van Jehovah het hierheen getrek om te dien waar die behoefte aan Koninkryksverkondigers groot is. Lees omtrent hulle ondervindinge, en vind uit wat hulle wenke vir sukses is.