Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Trinidad en Tobago

Vinnige feite – Trinidad en Tobago

  • 1 409 000 – Bevolking
  • 10 529 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 130 – Gemeentes
  • 1 tot 135 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

’n Ryk Christelike erfenis het my gehelp om te floreer

Geniet die lewensverhaal van Woodworth Mills wat Jehovah al 80 jaar lank getrou dien.