Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Tonga

  • Die eiland Vava’u, Tonga — Getuies lees ’n aanmoedigende vers uit die Bybel

Vinnige feite – Tonga

  • 109 000 – Bevolking
  • 212 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 3 – Gemeentes
  • 1 tot 542 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Ons het die “pêrel van groot waarde” gevind

Lees oor die lonende lewe van Winston en Pamela Payne van Australië.