Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Thailand

  • Damnoen Saduak, Thailand — Getuieniswerk by ’n mark wat op water dryf

Vinnige feite – Thailand

  • 70 183 000 – Bevolking
  • 5 350 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 144 – Gemeentes
  • 1 tot 13 275 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Thailand se ambassade spreek “opregte waardering en respek” vir Jehovah se Getuies in Peru uit

Verteenwoordigers van Thailand se ambassade besoek Jehovah se Getuies in Peru om dankie te sê vir hulle werk wat gevangenes van Thailand help.

NUUSBERIGTE

Amptenare in Thailand gebruik publikasies van Jehovah se Getuies vir gemeenskapsontwikkeling

Amptenare in Thailand gebruik nou al drie jaar lank die Getuies se publikasies om probleme in hulle gemeenskappe te oorkom.