Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Togo

  • Lomé, Togo — Bied ’n gratis Bybelstudie aan

Vinnige feite – Togo

  • 8 887 000 – Bevolking
  • 23 432 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 363 – Gemeentes
  • 1 tot 391 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebiedIn Wes-Afrika

Wat het party Europeërs beweeg om na Wes-Afrika te trek, en hoe het dinge vir hulle afgeloop?