Jehovah se Getuies regoor die wêreld

El Salvador

  • Río Chilama, El Salvador​ — Die brosjure Luister na God en lewe vir ewig word gebruik om Bybelvrae te beantwoord

Vinnige feite – El Salvador

  • 6 582 000 – Bevolking
  • 37 680 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 607 – Gemeentes
  • 1 tot 176 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

ONTWAAK!

’n Besoek aan El Salvador

Leer omtrent die vriendelike mense van die “Land van vulkane”.